Op Vrydag, 11 Februarie, die dag toe die Egiptiese president Hosni Mubarak uitgetree het, is die Amerikaanse nuusstasie CBS se hoof buitelandse korrespondent Lara Logan seksueel aangerand. Die vreugde wat op Tahrirplein geheers het, het sy vir ‘n “60 Minutes” storie gaan dek. Sy en haar span en hul veiligheidswagte is egter te midde van
Libië loop ook deur
Onluste wat lande in die Midde-Ooste teister, het nou ook in Libië uitgebreek. Sowat 2 000 mense in die stad Bengazi betoog, en die polisie onder klippe gesteek. Die polisie het gereageer deur die betogers met rubberkoeëls, waterkanonne en traangas tot orde te probeer dwing. Volgens die BBC het die betoging losgebars nadat ‘n advokaat
Wapen van massavernietiging?
светодиодные торшерыФильчаков Александр Васильевич
Israel sluit diplomatieke missies
Israel se ministerie van buitelandse sake het tydelik hul diplomatieke missies in vier lande gesluit weens terreurdreigemente teen Israelse teikens. Die dreigemente is blykbaar gekoppel aan die herdenking van die dood van ‘n voormalige Hezbollah-bevelvoerder, Imad Mughniyeh, wat in 2008 in ‘n ontploffing in Sirië dood is. Hezbollah hou Israel vir die ontploffing verantwoordelik en
Google trots op opstoker
Google is “baie, baie trots” op Wael Ghonim, die kuber-aktivis wie se Facebook-blad die rewolusie in Egipte aangehits het. Ghonim is Google se hoof van bemarking in die Midde-Ooste en Noord-Afrika. “Ons is baie, baie trots op wat Wael Ghonim vermag het in Egipte,” het Schmidt, Google Inc. se uitvoerende hoof, in Barcelona gesê. “Hulle
Nzimande sê net ‘rassiste’ kla oor uitslae
Dit is rassisties om aanpassings van die matriekuitslae van 2010 te bevraagteken, sê dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding. Hy was Dinsdag erg ontstoke tydens die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede in die Nasionale Vergadering oor volgehoue kritiek op die matriekuitslae se geloofwaardigheid. Lees verder. лосины девочки описаниемФильчаков Александр Васильевич
Protes of straatoorlog?
Kort na die ANC-jeugliga die Egiptiese opstand tot die suksesse van die peperduur en hoogs omstrede wêreldjeugfees verklaar het, en pres. Jacob Zuma aldus die ANC se uitleg gesê het die land onder ANC-bewind kan met die hemel vergelyk word, het mense hul lewens in protesoptredes verloor. Op verskeie plekke woed diensleweringsproteste, en ‘n groep
Wanneer diensleweringsproteste in straatoorloë ontaard
“‘n Mens moet uit die huidige proteste oor swak dienslewering in Mpumalanga en Noordwes, wat nou al lewens gekos het, aflei dat die ANC met ‘n persepsieprobleem te kampe het om kiesers te oortuig dat dienslewering verbeter het, soos onlangs in ‘n opname deur die Instituut vir Rasseverhoudinge te kenne gegee word,” aldus ds. Theunis
Lees verder: Wanneer diensleweringsproteste in straatoorloë ontaard
Staking lei tot geweld
Vier stakende vragmotorbestuurders is gewond tydens ‘n konfrontasie met die polisie in Johannesburg. ‘n Groep stakers het na bewering ‘n nie-stakende bestuurder aangerand. Hulle staak vir ‘n salarisverhoging, behuisingstoelaag en ‘n einde aan arbeidsmakelaars. Stakende vragmotorbestuurders het ook Dinsdag ‘n vragmotor in dieselfde omgewing in Johannesburg se middestad aangeval, die ruite uitgeslaan en die bestuurder
Sarkozy se dilemma
справка у 86лобановский александр игоревич класс
