Turkse jeug voel onwelkom in Nederland

Nederlands-Turkse jongeren vervallen in apathie en voelen steeds minder binding met de Nederlandse samenleving, zeggen tien Turks-Nederlandse professionals, onderzoekers, pedagogen en beleidsadviseurs maandag in een manifest op de website van de Volkskrant. Schrijvers van het manifest noemen de maatschappelijke positie van Nederlands-Turkse jongeren bijzonder zorgwekkend. Door de tanende binding met de samenleving zouden ze sneller

Lees verder: Turkse jeug voel onwelkom in Nederland

Regeer tot ….

Pres. Jacob Zuma is voorheen die leviete voorgelees oor hy gesê het die ANC gaan regeer tot die Wederkoms. Sedertdien het onvanpaste stellings met ‘n godsdienstige implikasie waarskynlik minder geword. Hy het wel by geleentheid kiesers wat weg van die ANC stem met voorvadergeeste gedreig, maar skynbaar sy loskop-sêgoed wat die Christelike godsdiens raak bietjie

Lees verder: Regeer tot ….

Waarom nie ook Soedan se volkstate veroordeel nie?

Dit is deesdae amper ‘n refleks-reaksie onder die klein en krimpende poeletjie meepraters om die horries te wil kry by die blote aanhoor van die woord volkstaat. Neem dr Leopoldt Scholtz se onlangs rubriek in Die Burger as voorbeeld, waarin hy opnuut probeer voorgee dat ‘n Afrikaner-volkstaat nie haalbaar is nie en vergeefs poog om die gedagte

Lees verder: Waarom nie ook Soedan se volkstate veroordeel nie?

Waaghals se wiele word verkoop

Die laaste voertuig wat op die bekende waagarties, Evel Knievel, se naam geregistreer was, word binnekort opgeveil. Knievel was veral bekend vir die waagtoertjies wat hy met ‘n motorfiets uitgevoer het, maar die voertuig wat nou onder die hamer kom, is ‘n 2002 Ford F-150 bakkie. Dié vuurwa met rooi, wit en blou strepe is

Lees verder: Waaghals se wiele word verkoop

Mnr Leopodt Scholtz se ‘insig’?

Dr Leopodt Sholtz se insig is stereotiep as dit kom by die probleem waaronder min of meer die res van die wêreld en ons ly. By gebrek aan ware insig ten opsigte van die funksionering van die swarte in Afrika, het ‘n volstruisideologie as medium ontwikkel om sodoende die ongemaklike realiteite te ignoreer en in dié verwarrende

Lees verder: Mnr Leopodt Scholtz se ‘insig’?

Zuma-familie se Chinese skakel

Jen-Chih “Robert” Huang, ‘n Taiwanese burger wat in Suid-Afrika woon, is blykbaar die middelman wat transaksies tussen Chinese maatskappye en President Jacob Zuma se broerskind Khulubuse Zuma vergemaklik. Die Mail & Guardian berig dat die beleerde Aurora Empowerment Systems waarvan Khulubuse ‘n direkteur is, deur die Shandong Gold Groep uit die verknorsing gehelp gaan word.

Lees verder: Zuma-familie se Chinese skakel

M-Net beboet oor geweld

Die Uitsaaiklagtekommissie van SA (UKKSA) het Woensdag ‘n boete teen M-Net uitgereik vir die uitsaai van grafiese tonele van geweld en angs gedurende gesinskyktyd. “Die Registrateur het klagtes ontvang oor die uitsending van ‘n promosie-video vir ‘n grufilmfees op M-Net,” het UKKSA in ‘n verklaring gesê. Die verhoor is Maandag gehou en M-Net is met

Lees verder: M-Net beboet oor geweld

Konflik tussen multikulti-bure hewiger

Burenruzies tussen allochtonen en autochtonen escaleren vaak. Vooroordelen die er over en weer zijn, zorgen ervoor dat zo’n ruzie veel moeilijker is op te lossen dan een conflict tussen buren die dezelfde afkomst delen. De aard van burenruzies is meestal wel hetzelfde. Het maakt dan niet uit of deze plaatshebben in een multiculturele Vogelaarwijk of

Lees verder: Konflik tussen multikulti-bure hewiger

Amerikaners se kennis van die grondwet getoets

Volgens die Christian Science Monitor neem die openbare debat in die VSA toe oor die doeltreffendheid en rol van die Amerikaanse grondwet. Dié koerant het dus besluit om ‘n aanlyn-opname te doen waarin lesers hul kennis van die grondwet kan toets. Dit sal interessant wees om te sien hoe goed Amerikaners werklik hul grondwet ken.

Lees verder: Amerikaners se kennis van die grondwet getoets