“Die skielike bedankings van die Hoof van die Lugmag, Lt-genl. Carlo Gagiano en die Sekretaris van Verdediging, me. Mpumi Mpofu, is oorhaastig en word bevraagteken. Dit wil voorkom asof beide verantwoordelik gehou word vir omstandighede waaroor hulle nie beheer het nie. Dit is duidelik dat die minister, Lindiwe Sisulu, Gagiano en Mpofu verantwoordelik hou vir
Zille en die Amerikaanse projek vir SA
Wat die Amerikaners van die DA dink, is waarskynlik die rede vir die besluit om die party in ‘n swart party te verander. Dat lofwaardige teorieë oor die werklikheid mag verskil, is egter nie vir die immer jong gesig van die opposisie ‘n uitdaging nie. Helen Zille het haarself reeds begewe in die stryd om
Israel = Apartheid?
‘n Tweedaagse sitting van die Russel-tribunaal oor Palestina word die naweek in Kaapstad gehou om vas te stel of Israel se beleid teenoor die Palestyne op apartheid neerkom. Talle getuies sal voor ‘n paneel van internasionale regsgeleerdes getuig oor die beweerde onwettigheid van Israel se optrede. Die Parlementslid, Winnie Madikizela-Mandela en die hoofsekretaris van Cosatu,
Nog ‘n plaasaanval
‘n Man en sy vrou is op ‘n plaas in Rustenburg in Noordwes vermoor, het die polisie Donderdag gesê. Don du Plessis (72) en sy vrou, Jackie (68), is blykbaar Woensdagoggend met “voorwerpe” aangeval in hul huis, het kapt. Elsabé Augustides gesê. ‘n Besoeker het hul lyke later in verskillende slaapkamers gevind. Die vrou is
Tolhekdubbelpratery
Die minister van vervoer, mnr. S’bu Ndebele, se vroeëre uitspraak dat die Gauteng-tolprojek tot in Februarie 2012 op ys is, strook nie met sy nuutste verklaring dat die stelsel steeds in Februarie 2012 geïmplementeer sal word indien geen alternatief vir die befondsing van die padopgraderings gekry kan word nie. Die Vryheidsfront Plus beskou dit as
‘Vensters van die siel’ binne 20 sekondes
Al ooit gewens jy het blou oë? Jy sal binnekort na ‘n dokter kan gaan vir ‘n paar. ‘n Amerikaanse geneesheer het aan die lig gebring dat hy permanent ‘n persoon se oogkleur kan verander… in net 20 sekondes. Dr Gregg Homer, van Kalifornië het gesê sy Lumineyestegnologie maak gebruik van ‘n laser met ‘n spesifieke
Die groter volksmoord
Navorsing toon dat die fertiliteit van die Afrikaner 1.6 kinders per vrou is, terwyl ‘n fertiliteit van 2.2 nodig is om ‘n samelewing te onderhou. Die implikasie hiervan is dat die Afrikaner as volk besig is om selfmoord te pleeg. In die 1940’s is hierdie tendens al waargeneem, en is ‘n boekie geskryf met die
Kleurblinde vraetyd
Фильчаков прокурор харькова
DA ignoreer hofuitspraak
Die ANC in die Suid-Kaap het die DA-leier, Helen Zille, daarvan beskuldig dat sy nie opgetree het teen die partyspeaker in die Bitou-munisipaliteit, Johan Brummer, nie. Brummer is onlangs deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof ongeskik bevind om speaker te wees. Die hof het ook Brummer se aansoek verwerp om ‘n ANC-raadslid, Lulama Mvimbi, te verbied om
Breking veroorsaak twee aardbewings
Twee klein aardbewings wat die Lancashirekus van noordwes-Engeland en die nabygeleë stad van Blackpool vroeër vanjaar geskud het, was waarskynlik veroorsaak deur ‘n hidrouliese breking, of “fracking”. Dit is ‘n omstrede skaliegasontginningstegniek wat algemeen gebruik word en nou ook deur die energiemaatskappy Cuadrilla Resources. Hulle het met ‘n eksperimentele booroperasie ‘n halwe kilometer van die
