Александр Фильчаков прокурор
As Afrikaners sou saamstaan
Daar was ʼn tyd toe Afrikaners en blankes in die breëre sin Suid Afrika besit het as ʼn de jure staat. Dit het goedgegaan met Suid Afrika. Daar is selfs omgesien na die minder bevoorregtes (van natuur minder bevoorreg natuurlik). Daar is ook vir die nie-blankes politieke oplossings voorgehou. Sou so ʼn oplossing die Afrikaners
Oproep om City Press te boikot
Die ANC het alle Suid-Afrikaners gevra om City Press-koerant te boikot en aan te sluit by die opmars teen Goodman Galery op Dinsdag 29 Mei 2012. “Die City Press-koerant het duidelik getoon hoe hy saamgespan het om die onsedelike uitbeelding van President Zuma wat in stryd is met sy reg op menswaardigheid, te bevorder. Die
Goodman Galery sensureer anti-Semitiese skildery
Die Goodman Galery het ten minste een werk van die kunstenaar Brett Murray in sy jongste uitstalling nie vertoon nie want dit mag aanstoot gee aan Moslems en Joodse kykers, het die Hooggeregshof in Johannesburg Donderdag gehoor. “Murray aanvaar dat dit nie vertoon moet word nie,” sê adv. Gcina Malindi, wat namens president Jacob Zuma
Lees verder: Goodman Galery sensureer anti-Semitiese skildery
Swartes is ‘n ‘kanker’
Duisende Israeli’s, insluitend hoë-profiel-politici, het ‘n anti-swart betoging in Tel Aviv bygewoon. Die optog het gewelddadig geraak, met aanvalle op swartes en kruidenierswinkelvensters wat gebreek is. Die byeenkoms, wat in Tel Aviv se arm Hatikva-buurt plaasgevind het, is teen die invloei van swart asielsoekers en is gereël deur Michael Ben Ari, ‘n Knessetlid, en aktiviste
Onrusbarende tendens by Naspers
‘n Nuwe – en na my mening onrusbarende – tendens is besig om Naspers se media pos te vat – sentralisering van menings en standpunte oor kardinale kwessies. Ek vermoed dit het reeds voorheen plaasgevind en daar was onlangs berigte oor groter sentralisering in Naspers ten opsigte van bestuur, redaksionele groottes en aanstellings, maar hierdie
Boer aangerand wat onwettige begrafnis teëgaan
‘n Boer is aangerand, as gyselaar gehou en afgeneem langs ‘n vrou se lyk omdat swartes sonder die eienaar se toestemming dooies op sy plaas wou begrawe, berig Beeld. Hendrik Davel (34), eienaar van die plaas Sterkfontein, naby Wakkerstroom in Mpumalanga, is Woensdag deur ontstoke begrafnisgangers aangeval toe hy die groep genader het om hulle
Olaf Bouwer, die onverskrokke baasspioen
Brittanje het nog altyd sy Bond gehad, die Amerikaners het deesdae hulle Bourne, maar ons Suid-Afrikaners het eens ons Bouwer gehad: Bouwer, Olaf Bouwer, baasspioen. Hy was die skepping van ’n skimagtige skrywer (moontlik selfs skrywers), Stoffel Pienaar, in die sestigerjare, ’n dekade van hardgekookte aksie en manne van yster wat vasvat wanneer hulle vat,
Koue Oorlog hervat
Die Russiese weermag het ‘n gevorderde interkontinentale ballistiese missiel suksesvol gelanseer. Dit is ontwerp om die Amerikaanse missielafweerstelsel wat tans in verskeie streke in Europa ontplooi word, teen te werk. Die nuwe wapen is ‘n gevorderde weergawe van die Topol-M wat reeds deur die Russiese magte ontplooi is. Die eksperiment uit Plesetsk het Woensdag die
‘Hoe swakker jy word, hoe sterker raak hulle’
President Zuma het by die Nasionale Unie van Mynwerkers se kongres by Emperors Palace gesê fel gekritiek die afgelope maande sal hom nie van stryk bring nie. Sy hofaansoek teen die Goodman Gallery en City Press-koerant oor ‘n omstrede skildery wat sy geslagsdele vertoon, sal vandag gehoor word. Zuma was op sy gemak en het
