Die geskorsde ANC-jeugliga president Julius Malema sal na verwagting drie “mini-saamtrekke” in die Vrystaat Donderdag en Vrydag toespreek om die Jeugliga se bydrae tot die ANC oor die afgelope eeu te gedenk. Malema sal besin oor die belangrike rol van die jeug in die ANC dwarsdeur sy geskiedenis, en sal die huidige stryd van die
Mugabe ook by ANC-fees
Alle Suid-Afrikaners, mense van die Afrika-kontinent en die wêreld is welkom om die ANC se eeufeesvieringe by te woon, het Baleka Mbete, nasionale voorsitter van die party, gesê. “Hulle benodig geen akkreditasie nie,” het sy Woensdag gesê. Die DA sal ook die vieringe bywoon. Volgens Mbete stel baie mense daarin belang om die gebeurtenis by
Nederlanders raak taalbewus
‘n Nederlandse parlementslid, Jack Biskop, is bekommerd oor die invloed van Engels: “As jy nie oppas nie, kan dit sommer gebeur dat die Nederlandse taal verlore gaan”, sê hy. “Op straat kan die taal dalk gepraat word, maar Engels kan as amptelike taal geld.” Dit wil Biskop nie sien gebeur nie. Daarom maak hy daar
Afrika sal ras teen geloof kies
Die verskriklike Kersdagaanvalle op Christelike kerke in Nigerië word deur algar aan die “Boko Haram” toegedig, ‘n skaduagtige groep wat gereeld beskryf word as ‘n ekstremistiese Islamitiese organisasie in die noordooste van Nigerië. Trouens, sedert die inhuldiging van President Goodluck Jonathan, ‘n Christen van die Niger-delta in die land se suide, kry Boko Haram die
SA-petrolpryse daal
Die prys van petrol daal vannag met tussen 5 en 6 c per liter. Die prys van 93 oktaan petrol daal met 6 c per liter. ‘n Liter 95 oktaan loodvrye petrol sal 5 c per liter goedkoper wees. Die prys van diesel daal met 20 c per liter. Peter Noke, ‘n woordvoerder van die
Oliepryse styg na Iran se dreigement
Oliepryse styg te midde van toenemende spanning oor die olie-roete in die Persiese Golf. Die prys van Brent-ruolie het sowat drie persent gestyg tot byna 111 Amerikaanse dollar per vat. Ontleders sê die prysstygings word veroorsaak deur toenemende kommer dat Iran kan probeer om die strategiese Straat van Hormoez in die Persiese Golf vir olietenkskepe
SA staar mielietekort in die gesig
Twee vragskepe met mielies van Romenië is onderweg na Kaapstad, en nóg invoere kan volg terwyl Suid-Afrika ‘n mielietekort beleef. Suid-Afrika het vroeër rekord mielie-oeste behaal, maar weens uitvoer-verpligtinge verwag Graan SA dat hy 700-duisend ton wit- en geelmielies sal moet invoer, om aan die vraag te voldoen. Graan SA sê mielie-invoere kan tot vroeg
Die Facebook van 1500…
Insiggewende artikel in The Economist oor hoe Martin Luther ‘n vorm van sosiale media gebruik het om sy rewolusie te ontketen. Destyds was daar egter ipv Facebook slegs pamflette en houtsneewerk. лобановский обыск
Die gevurkte tong van Coca-Cola
Coca-Cola is die ondersteuner van een van Afrika se mees berugte diktators, Swaziland se koning Mswati III. Dié maatskappy word beskuldig deur aktiviste van die skending van menseregte en die plundering van nasionale rykdom. Die multimiljardmaatskappy besit ‘n konsentraat-vervaardigingsaanleg in die verarmde koninkryk en dra dus ‘n beraamde 40% by tot die land se bruto
Wiskunde-uitslae gaan glo beroerd wees
‘n Groot aantal matriekleerlinge gaan weer na verwagting wiskunde dop. Lynn Bowie, ‘n dosent in wiskunde-onderwys aan die Universiteit van die Witwatersrand, het gewaarsku oor die moontlikheid van ‘n baie hoë druipsyfer in wiskunde. Dr Sizwe Mabizela, voorsitter van Umalusi se raad, het ook laat deurskemer dat leerlinge se wiskundeprestasie nie indrukwekkend gaan wees wanneer
