Werkers op die vermoorde regse leier Eugene Terre’Blanche se plaas is uitgebuit, het die hof in Ventersdorp Donderdag gehoor. “Die plaaswerkers soos die beskuldigde word oor die algemeen uitgebuit,” het Norman Arendse, die prokureur van die twee beskuldigdes, gesê in sy slotargument. Chris Mahlangu en die tiener staan tereg op die moord van Terre’Blanche in
Rustenburg steeds gespanne na oproer gisteraand
Tien mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld in Sunrise Park, Rustenburg, het die polisie Dinsdag gesê. Dit het gevolg op gewelddadige betogings deur 3000 Sunrise Park inwoners op Maandag, sê Brigadier Thulani Ngubane. Die protes is te wyte aan elektrisiteitafsluitings by informele nedersettings. “Hulle het klippe en brandende bande gegooi. Een polisievoertuig is
Lees verder: Rustenburg steeds gespanne na oproer gisteraand
Malema skuld sy tuinier glo geld
Julius Malema se tuinwerker sê hy is die afgelope twee maande nie betaal nie, lui ‘n koerantberig. Joseph Mabuza het aan The Star gesê die geskorste leier van die ANC-Jeugliga skuld hom R1 200. Mabuza, wat Sondae vir Malema werk, sê hy is nie vir Februarie en Maart nie betaal nie. “Ek hoop net Julius
Blouligjaagduiwel: Ondersoek na tiener se ongeluk kom
Die bestuurder van die bloulig-voertuig wat Thomas Ferreira na bewering van sy motorfiets afgestamp het, sal strafregterlik vervolg en intern verhoor word, lui ‘n berig. Joseph Modomai Semietjie, ‘n lid van die polisie se BBP-eenheid, was glo die bestuurder van die BMW X5 wat die Gautengse LUR Humphrey Mmemezi op 5 November 2011 vervoer het.
Lees verder: Blouligjaagduiwel: Ondersoek na tiener se ongeluk kom
Breivik laat vaar sy saluut
Anders Behring Breivik, wat in Julie verlede jaar 77 mense in Noorweë vermoor het, het homself Donderdag daarvan weerhou om sy gebruiklike “verregse saluut” te gee ná besware deur oorlewendes en familielede van die slagoffers. Die 33-jarige regse ekstremis het elke dag van sy verhoor die week begin met wat hy beskryf as ‘n “toevuis-saluut”
SA se water
лобановский харьков класс
Britte se koloniale wandade onder die soeklig
Lank vergete geheime dokumente van die laaste dae van die Britse Ryk is aan die publiek beskikbaar gestel. Die omstrede rekords gee besonderhede oor misdade gepleeg gedurende die sterwende dae van die ryk, insluitende die vervolging van mense deur die Britte. Dit het ook na vore gekom dat duisende dokumente reeds vernietig is. Vier bejaarde
Swartes afhanklik van staat en kerke
Swart Suid-Afrikaners se lewenspeil het die afgelope agt jaar meer gestyg, maar nie weens werkskepping nie. Hulle is afhanklik gemaak van toelaes van die staat en die kerke. Die NG Kerk gee reeds meer as ‘n miljard rand aan welsyn en die meeste daarvan gaan aan swartes. Ds. Willem Botha, Vrystaatse uitvoerende hoof van die
Sweedse kultuurminister sê jammer oor ‘rassistiese tert’
De Zweedse minister van Cultuur, Lena Adelsohn Liljeroth, heeft woensdag haar excuses aangeboden voor een schandaal met een taart waarop een naakte Afrika vrouw was afgebeeld. Het aansnijden van de taart riep beelden op van een vrouwelijke besnijdenis, iets dat algemeen als barbaars wordt beschouwd, maar in bepaalde delen van Afrika nog steeds voorkomt. Dat
Lees verder: Sweedse kultuurminister sê jammer oor ‘rassistiese tert’
Amerikaanse agente se gefuif raak gevaarlik
Agente van die Amerikaanse Geheimediens asook regeringsbeamptes wat na bewering prostitute in hul hotelkamers in Cartagena, Colombia onthaal het, het die dames “in kontak met sensitiewe inligting oor veiligheid” gebring, het die voorsitter van ‘n Demokratiese oorsigkomitee gesê. Bronne sê daar was sensitiewe inligting in een of meer van die kamers by die Hotel Caribe
