Drie by Nkandla deur weerlig gedood

Drie tieners is dood toe hulle Woensdagaand in KwaChezu, Nkandla, in die noorde van KwaZulu-Natal, deur weerlig getref is, het owerhede gesê. “Twee van hulle, 13 en 14 jaar oud, van die Dlamini-familie, en een van die Zwane-familie, is dood toe weerlig hulle getref het terwyl hulle huis toe geloop het van ‘n plaaslike snoepwinkel

Lees verder: Drie by Nkandla deur weerlig gedood

Egpaar in vrieskas versmoor, aanvallers soek

Die polisie is steeds op soek na die swart aanvallers wat ‘n bejaarde egpaar van Belfast in Mpumlanga in ‘n vrieskas gedruk het. Hulle het later versmoor, het RSG Donderdagoggend berig. Die polisie het Woensdag in Rudolph en Elma van Heerden se huis op hulle lyke afgekom. Die Van Heerdens, albei 79, is vermoedelik oor

Lees verder: Egpaar in vrieskas versmoor, aanvallers soek

De Doorns weer gebuk onder geweld

Die N1-snelweg by De Doorns was Woensdagmiddag steeds gesluit nadat gewelddadige botsings tussen stakende plaaswerkers en die polisie uitgebreek het.  Betogers het die pad met klippe versper en ook klippe na die polisie gegooi, wat rubberkoeëls gebruik het om hulle uitmekaar te jaag. Die hoofpad wat van die N1 na die dorp lei was met

Lees verder: De Doorns weer gebuk onder geweld

Duitsers stel laser bekend wat onbemande tuie kan afskiet

Die Duitse wapenvervaardiger Rheinmetall het ‘n lasertoestel vrygestel wat onbemande tuie kan afskiet. ‘n Laserstelsel wat  twee tuie op ‘n afstand van meer as ‘n kilometer ver kan klits is deur Rheinmetall Verdediging ten toon gestel. Die Duitse firma gebruik die hoë-energie-lasertoerusting om vinnig-bewegende tuie op ‘n afstand te skiet. Die stelsel, wat gebruik maak

Lees verder: Duitsers stel laser bekend wat onbemande tuie kan afskiet

Oranje bo!

Nuwe navorsing toon dat oranje-kleurige bekers ‘n warm sjokoladedrankie lekkerder laat smaak. Navorsers van die Polytechnic Universiteit in Valensië in Spanje en die Oxford universiteit het dié proefneming gedoen. Die 57 deelnemers moes hul mening gee oor sjokoladedrankies wat in verskillende kleure bekers bedien is. Volgens die verslag het die drankie in die oranje- en

Lees verder: Oranje bo!

Amerikaanse filmman sterf in SA

David R. Ellis (60), bekende Amerikaanse rolprent-regisseur, se lyk is in die SandtonSun-hotel gekry. Ellis was die regisseur van rolprente soos Snakes On A Plane, The Final Destination en Shark Night 3D. Hy was in Suid-Afrika om aan ‘n rolprent te werk. Volgens die polisie is dit nog nie duidelik wat Ellis se dood veroorsaak

Lees verder: Amerikaanse filmman sterf in SA

SEB lei tot korrupsie, sê Cronin

Jeremy Cronin, adjunkhoof­sekretaris van die SAKP, het gesê swart ekonomiese bemagtiging (SEB) lei tot korrupsie. Cronin het hom in Desember op die ANC-kongres nie vir die party se nasionale uitvoerende komitee verkiesbaar gestel nie. Cronin het gesê daar was geen sprake van SEB voor 1994 nie. “Deel van die skuld vir korrupsie moet voor die

Lees verder: SEB lei tot korrupsie, sê Cronin

Vier wou KKK nader vir befondsing

Een van die vier aangeklaagdes wat die ANC-konferensie op die Bloemfonteinse kampus van die Universiteit van Vrystaat (UV) in Desember met mortiere wou opblaas, het na bewering die Ku Klux Klan in Amerika vir geld genader. Die vier het verskyn op aanklagte van hoogverraad en sameswering om terreurverwante dade te pleeg. Hulle borgaansoek word vandag

Lees verder: Vier wou KKK nader vir befondsing

Psigiatriese medikasie in die beskuldigde bank

Sedert verlede maand se verskriklike en hartverskeurende skoolbloedbad in Newtown, Connecticut, het algar ‘n obsessie met vuurwapens. President Obama beloof sterk nuwe vuurwapenbeheermaatreëls, met of sonder die Kongres se instemming. Die eintlike sondebok waaroor niemand skynbaar bekommer nie, is psigiatriese medikasie. Die oortreder was op sterk medikasie. Dit is meer as drie weke sedert die

Lees verder: Psigiatriese medikasie in die beskuldigde bank

Enigste Afrikaanse MBA-graad?

Die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool (USB) adverteer tans met die volgende bewering op die LitNet-webwerf: “Enigste Afrikaanse MBA met klaskontak.” Die vraag is of dit die waarheid is. Klik op hierdie advertensie vir verdere besonderhede en jy kom uit by uitsluitlik Engelse inligting. Daarvolgens is daar vier opsies: voltydse MBA (Engels), deetydse MBA (Engels),

Lees verder: Enigste Afrikaanse MBA-graad?