Malema laat boete kontant betaal

Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, se boete van R50 000 vir haatspraak, is deur ‘n voormalige polisieman, wat nou vir SGL Engineering werk, in R100-note betaal. Dié onthullings is Sondag in die koerant Sunday Tribune gemaak. Die gelykheidshof het Malema beboet oor aanmerkings wat hy gemaak het teenoor die vrou wat pres .Jacob Zuma van verkragting

Lees verder: Malema laat boete kontant betaal

Afrikaans is vir die krokodille gevoer

Vandag, 136 jaar gelede, is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) gestig. Nie net word 14 Augustus 1875 as die “geboortedatum” van Afrikaans, of ten minste die gestandaardiseerde weergawe daarvan, beskou nie, maar dit het ook beslag gegee aan die Afrikaneridentiteit. Net soos destyds, is daar vandag ook drie soorte Afrikaners: dié met Engelse harte,

Lees verder: Afrikaans is vir die krokodille gevoer

Lexus betree die Premium C-segment met die nuwe CT200h

Met motors wat deesdae net soveel soos huise kos, is die splinternuwe Lexus CT200h baie meer groen as wat jy dink. Daar is ander vervaardigers wat groen motors bou, maar almal het dit eintlik maar net afgekyk by Toyota. Die Toyota Prius is die oorspronklike groen motor met sy spontane krag wat van sowel ‘n

Lees verder: Lexus betree die Premium C-segment met die nuwe CT200h

Tutu se witskuld-oproepe

Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het weereens ‘n beroep gedoen dat “witmense” ‘n vrywllige welvaartbelasting op hulself plaas om nóg geld aan swartes oor te dra. Tutu moet liewer ‘n welvaartbelasting op homself en sy Anglikaanse Kerk plaas. Dis hulle wat jare lank sanksies en geweld teen die land aangeblaas het en dus almal armer gemaak

Lees verder: Tutu se witskuld-oproepe

Ontevredenheid oor tolheffings

Die Vryheidsfront Plus is ontevrede met die regering se aankondiging dat die kabinet die aangepaste toltariewe van SANRAL/SANPAB aanvaar het. “Die VF Plus sal hierdie tariewe steeds teenstaan op verskeie wyses. Die party skenk tans oorwegings aan moontlike regsaksies saam met ander rolspelers en selfs wettige publieke protes. Dit is duidelik dat die regering op

Lees verder: Ontevredenheid oor tolheffings

Sake teen oproeriges teruggetrek

Die saak teen verskeie inwoners van Ficksburg wat van openbare geweld aangekla is ná betogings teen swak dienslewering in April, is Donderdag in die plaaslike landdroshof teruggetrek. Volgens kapt. Phumelelo Dlamini is die sake teen 29 van die 44 beskuldigdes teruggetrek. Die oorblywende 15 word steeds van openbare geweld aangekla en hul saak is tot

Lees verder: Sake teen oproeriges teruggetrek

Geweld teen NVP bou op

‘n Derde ampsdraer van die Nasionale Vryheidsparty is vandeesweek in KwaZulu-Natal doodgeskiet, het die provinsiale departement van vervoer en gemeenskapsveiligheid Donderdag gesê. Mfaniseni Mtshali (45), wat die leier van die KwaMashu Hostel-tak van die NVP was, se lyk is Woensdagaand gevind, het Willies Mchunu, LUR, gesê. Hy is verskeie kere geskiet. Tien 9mm-patrone is op

Lees verder: Geweld teen NVP bou op

Veedief is polisieman

‘n Polisiebeampte van Mpumalanga het Donderdag in die hof op Badplaas verskyn op aanklagte dat hy vee van sowat R45 000 gesteel het, het die polisie gesê. Die verhoor van konst. Elmon Motha (30) is tot 18 Augustus uitgestel, wanneer hy na verwagting ‘n formele borgtogaansoek sal bring, het lt. kol. Leonard Hlathi verklaar. Motha

Lees verder: Veedief is polisieman