Drie polisiemanne wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n prokureur van Vereeniging aangerand en die k-woord toegesnou het, is met onmiddellike effek geskors. Die luitenant-kolonel en twee reserviste is geskors nadat hulle tydens ‘n interne dissiplinêre proses skuldig bevind is op aanklag van wangedrag, het sers. Teboho Lephoto gesê. Thomas Mahlobogoane het gesê hy het
Swart Piete kla oor Zwarte Piet
Vier betogers is in Dordrecht vasgevat omdat hulle tydens ‘n Kersprogram vir kinders wou beswaar maak teen die Nederlandse kultuurinstelling van Zwarte Piet, die swart handlanger van Sinterklaas. Hulle het aan die optog deelgeneem met ‘n banier en t-hemde waarop ‘Zwarte Piet is rassisme’ gedruk was. Na herhaaldelike versoeke deur die polisie is die banier
ANC gaan Inligtingswet deurdruk
Die ANC het genoeg van ‘n meerderheid om die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting deur te stoomroller, sonder verdere konsultasie met die “linkse demokrate”, soos teenstanders van die wetsontwerp graag na hulself verwys. Die regerende party het die wetsontwerp in September onttrek om buite die parlement met mediabelangegroepe daaroor te onderhandel. Die Nasionale Vergadering
Sarkozy se diversiteit ‘n fiasko
Die Franse president, Nicolas Sarkozy, se diversiteit is in die moeilikheid. By die regerende UMP-beweging se soveelste konferensie oor nasionale identiteit, is Jeannette Bougrab, een van sy diversiteitsaanstellings glo diep “seergemaak” deur die voorstelle Donderdag, 10 November deur sommige lede van die “regse populistiese groep” binne die party. Dié dogter van ‘n Harki, ‘n Arabiese
Manuel se groot sprong voorwaarts
Waarmee het die Nasionale Beplanningskommissie (NPC) hulself vir die afgelope 18 maande besig gehou?: Die Nasionale Ontwikkelingsplan, dommie! Die dokument wat vir ons sê waarheen Suid-Afrika na 2030 oppad is, en wat ons moet doen om daar te kom. Ons het ‘n visieverklaring, en ‘n plan wat die nege uitdagings wat deur die diagnostiese verslag
Nuwe handelsblok wat EU verdwerg
Terwyl die VSA en Brittanje die Europese Unie onder geweldige druk plaas om te ontbind, het Barack Obama beheer geneem van sy plan om die grootste vryehandelsone in die wêreld te skep. Hy het Sondag in Honolulu by ‘n beraad van die Asië-Stille Oseaan lande gepraat. Obama, ‘n boorling van Hawaii wat lief is om
ANC kla oor ‘vals’ nuus
Die ANC se nasionale woordvoerder, Jackson Mthembu, sê die party sal waarskynlik die persombudsman sowel as die mediaraad raadpleeg oor wat hy “valse berigte” in ‘n Sondagkoerant noem. Volgens die berigte het die ANC se nasionale tugkomtee ‘n lid van die Nasionale Uitvoerende Komitee, Tokyo Sexwale, oor die vingers getik oor getuienis wat op hoorsê
Sexwale waarsku dat Malema se mag nie onderskat moet word nie
ANC-swaargewig Tokyo Sexwale, minister van menslike nedersettings het prontuit gewaarsku dat die party se leierskap nie die mag en invloed van die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema en sy uitvoerende raad moet onderskat nie. President Alfred Xuma wat geweier het om na die Jeugliga te luister, het nie lank gehou nie, het Sexwale gesê.
Lees verder: Sexwale waarsku dat Malema se mag nie onderskat moet word nie
Malema staan vas by ANC
Die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, sal die regerende party nooit hof toe vat nie, het hy in ‘n onderhoud met Carte Blanche gesê wat Sondag uitgesaai is. “Ek sal appelleer by die NDK (Nasionale Dissiplinêre Komitee)… en as ek verloor, sal ek appelleer by die ANC NUK (Nasionale Uitvoerende Komitee)… of as
FW de Klerk glo betrokke by wapenskandaal
FW de Klerk, voormalige staatshoof, was glo ten nouste betrokke by die wapenskandaal. Dié kwessie het weer onder die soeklig gekom met pres. Zuma se aankondiging enkele weke gelede dat ‘n nuwe kommissie van ondersoek aangestel sal word oor die skandaal asook die verskyning van ‘n opspraakwekkende nuwe boek. Vlootadmiraal Anthony Howell skryf in sy
