Malema ontvang ANC-stempel van goedkeuring

Die geskorsde ANC-jeugliga president Julius Malema sal na verwagting drie “mini-saamtrekke” in die Vrystaat Donderdag en Vrydag toespreek om die Jeugliga se bydrae tot die ANC oor die afgelope eeu te gedenk. Malema sal besin oor die belangrike rol van die jeug in die ANC dwarsdeur sy geskiedenis, en sal die huidige stryd van die

Lees verder: Malema ontvang ANC-stempel van goedkeuring

Mugabe ook by ANC-fees

Alle Suid-Afrikaners, mense van die Afrika-kontinent en die wêreld is welkom om die ANC se eeufeesvieringe by te woon, het Baleka Mbete, nasionale voorsitter van die party, gesê. “Hulle benodig geen akkreditasie nie,” het sy Woensdag gesê. Die DA sal ook die vieringe bywoon. Volgens Mbete stel baie mense daarin belang om die gebeurtenis by

Lees verder: Mugabe ook by ANC-fees

Nederlanders raak taalbewus

‘n Nederlandse parlementslid, Jack Biskop, is bekommerd oor die invloed van Engels: “As jy nie oppas nie, kan dit sommer gebeur dat die Nederlandse taal verlore gaan”,  sê hy. “Op straat kan die taal dalk gepraat word, maar Engels kan  as amptelike taal geld.” Dit wil Biskop nie sien gebeur nie. Daarom maak hy daar

Lees verder: Nederlanders raak taalbewus

Afrika sal ras teen geloof kies

Die verskriklike Kersdagaanvalle op Christelike kerke in Nigerië word deur algar aan die “Boko Haram” toegedig, ‘n skaduagtige groep wat gereeld beskryf word as ‘n ekstremistiese Islamitiese organisasie in die noordooste van Nigerië. Trouens, sedert die inhuldiging van President Goodluck Jonathan, ‘n Christen van die Niger-delta in die land se suide, kry Boko Haram die

Lees verder: Afrika sal ras teen geloof kies

Oliepryse styg na Iran se dreigement

Oliepryse styg te midde van toenemende spanning oor die olie-roete in die Persiese Golf. Die prys van Brent-ruolie het sowat drie persent gestyg tot byna 111 Amerikaanse dollar per vat. Ontleders sê die prysstygings word veroorsaak deur toenemende kommer dat Iran kan probeer om die strategiese Straat van Hormoez in die Persiese Golf vir olietenkskepe

Lees verder: Oliepryse styg na Iran se dreigement

SA staar mielietekort in die gesig

Twee vragskepe met mielies van Romenië is onderweg na Kaapstad, en nóg invoere kan volg terwyl Suid-Afrika ‘n mielietekort beleef. Suid-Afrika het vroeër rekord mielie-oeste behaal, maar weens uitvoer-verpligtinge verwag Graan SA dat hy 700-duisend ton wit- en geelmielies sal moet invoer, om aan die vraag te voldoen. Graan SA sê mielie-invoere kan tot vroeg

Lees verder: SA staar mielietekort in die gesig

Die gevurkte tong van Coca-Cola

Coca-Cola is die ondersteuner van een van Afrika se mees berugte diktators, Swaziland se koning Mswati III. Dié maatskappy word beskuldig deur aktiviste van die skending van menseregte en die plundering van nasionale rykdom. Die multimiljardmaatskappy besit ‘n konsentraat-vervaardigingsaanleg in die verarmde koninkryk en dra dus ‘n beraamde 40% by tot die land se bruto

Lees verder: Die gevurkte tong van Coca-Cola

Wiskunde-uitslae gaan glo beroerd wees

‘n Groot aantal matriekleerlinge gaan weer na verwagting wiskunde dop. Lynn Bowie, ‘n dosent in wiskunde-onderwys aan die Universiteit van die Witwatersrand, het gewaarsku oor die moontlikheid van ‘n baie hoë druipsyfer in wiskunde. Dr Sizwe Mabizela, voorsitter van Umalusi se raad, het ook laat deurskemer dat leerlinge se wiskundeprestasie nie indrukwekkend gaan wees wanneer

Lees verder: Wiskunde-uitslae gaan glo beroerd wees