WB-stadion sonder rotte en duiwe

‘n Suid-Afrikaanse Wêreldbeker-stadion het hom tot roofvoëls gewend om duiwe en rotte in ‘n anti-plaag strategie uit te roei in plaas van gifstowwe. Die nuwe 46 000-sitplek-stadion in Port Elizabeth gebruik verskeie voëls en vlermuishuise onder die buitenste rand van die opvallende blom-vormige dak om lugjagters te trek. “Ons is heeltemal gifvry. Dit is die

Lees verder: WB-stadion sonder rotte en duiwe

VSA reik waarskuwing uit vir WB

Die VSA se State Department het ‘n waarskuwing uitgereik dat reisende Amerikaanse burgers na Suid-Afrika vir die Wêreldbeker met die gevaar van terrorisme en misdaad te kampe het. “Daar is ‘n groter risiko dat ekstremistiese groepe terreur in Suid-Afrika in die nabye toekoms kan pleeg,” het die departement in ‘n waarskuwing Donderdag gesê. “Terwyl ‘n

Lees verder: VSA reik waarskuwing uit vir WB

E-pos saai paniek

‘n Opsetlik misleidende e-pos wat beweer dat ‘n mensehandel-sindikaat in Port Elizabeth bedrywig is, is “onverantwoordelik” en mors die tyd van ondersoekbeamptes, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. “Die e-pos het beweer dat vroue en kinders in die Port Elizabeth-area ontvoer en dan verkoop word en het paniek gesaai onder inwoners,” het lt. genl.

Lees verder: E-pos saai paniek

Ras nie ‘n faktor nie, prof Zinn?

Professor Zinn het ernstige bymotiewe met sy uitsprake in Beeld dat ras nie ‘n faktor by misdaad is nie. Ras is wel betrokke by huisrowe en plaasmoorde. Alle huisrowe en plaasmoorde word deur swartes gepleeg. Witmense is in alle gevalle die slagoffers. Die polisie se forensiese afdeling het self in 1998 ‘n verslag uitgebring wat

Lees verder: Ras nie ‘n faktor nie, prof Zinn?

Laseropspoorder by vloot gesteel

Die minister van verdediging en militêre veterane, me. Lindiwe Sisulu, het erken dat ‘n laser-opspoorder van die fregat, Amatola, gesteel is. Sy het dit erken in antwoord op ‘n amptelike vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die Parlement. Die diefstal van die apparaat was reeds aangemeld in Julie 2005, maar ‘n Raad

Lees verder: Laseropspoorder by vloot gesteel

Amnestie sê SA se menseregte lyk bedroewend

Korrupsie en nepotisme beïnvloed dienslewering in Suid-Afrika, het Amnestie Internasionaal Donderdag gesê . “Korrupsie en nepotisme belemmer die gemeenskap se toegang tot behuising en dienste, lei tot die ineenstorting van munisipale owerhede en tot wydverspreide protes onder geaffekteerde gemeenskappe,” lees ‘n verslag van Amnestie Internasionaal oor menseregte in Suid-Afrika. “Aanhoudende armoede, stygende vlakke van werkloosheid,

Lees verder: Amnestie sê SA se menseregte lyk bedroewend

Gevangenes moet menslike ontlasting eet

Die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het Woensdag aangedring op ‘n volledige verslag nadat drie gevangenes in Boksburg glo menslike ontlasting moes eet. “Minister Mapisa-Nqakula sal verdere stappe neem sodra sy al die inligting rakende die voorval ontvang het,” het Sonwabo Mbananga, haar woordvoerder, gesê. “Die minister is vasberade om die ondersoek te laat

Lees verder: Gevangenes moet menslike ontlasting eet