Delmas: DA se plan sal landelike veiligheid waarborg

Die verhoor van twee swartes wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n versorger en ‘n vyf maande oue baba vermoor het, is Donderdag in die Delmas-landdroshof uitgestel, het die polisie in Mpumalanga gesê. “Die saak is tot volgende Donderdag (14 Junie) uitgestel vir ‘n formele borgtogaansoek,” het lt. kol. Leonard Hlathi gesê. Enock Mbele (44)

Lees verder: Delmas: DA se plan sal landelike veiligheid waarborg

Delmas-dominee se drogredenasie

Diegene wie nog nie Ds. Gawie Snyman van NG-kerk Delmas-Wes se ope brief aan Beeld onder oë gehad het nie – lees gerus onderstaande antwoord van Paul Kruger in reaksie daarop. Dit is aan Beeld gestuur, maar uiteraard nie geplaas nie. As ‘n organiseerder van die protesoptog in Delmas, kan ek Ds. Snyman verseker dat

Lees verder: Delmas-dominee se drogredenasie

‘Swart’ Chinese stroom na SA

Die Hooggeregshof in Suid-Afrika het reeds in 2008 beslis dat Chinese Suid-Afrikaners geherklassifiseer kan word as swartmense. Dit staan in skrille kontras met Chinese immigrantegemeenskappe in ander wêrelddele waar hulle verkies om in hul eie woongebiede te leef, eie kos te eet, en eie dienste te gebruik – die sogenaamde “Chinatowns”. Dié besluit is dus

Lees verder: ‘Swart’ Chinese stroom na SA

ANC verwerp Jeugliga se grondaanspraak

Die ANC sal nie met die Jeugliga in gesprek tree oor die kwessie van grondhervorming nie, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Woensdag gesê. “Dit sal nie nuttig wees om by gewelddadige polemiek betrokke te raak met die ANC-Jeugliga in die aanloop tot die ANC-beleidskonferensie nie. Die konferensie sal grondhervorming in detail aanspreek,” het

Lees verder: ANC verwerp Jeugliga se grondaanspraak

Help ons om dié persoon op te spoor

Ken u dalk hierdie persoon of weet waar hy hom bevind? Die polisie soek hom in verband met die moorde op ‘n dagmoeder en baba onlangs in Delmas. Sy naam is Themba Ephraim Mahlangu – redelik lank, groot gebou, 28 jaar oud maar lyk ouer. Enigiemand met inligting kan vir kapt. Jacobs by 082 370

Lees verder: Help ons om dié persoon op te spoor

Britse vieringe roep Republiekwording op

Ja, die Britse monargie het baie skade aan ons mense gedoen in Suid-Afrika. Dit is egter nie wat my gedagtegang oorheers het toe ek die verrigtinge van Koningin Elizabeth se 60ste jubilee feevieringe op die BBC-kanaal gevolg het nie. Ek het verkies om my bloot as individu te verloor in die vreugde van mense wat

Lees verder: Britse vieringe roep Republiekwording op

Cosatu wil buitelandse wittes uitjaag

Die FW de Klerk Stigting is bekommerd oor ‘n onlangse verklaring deur Cosatu dat die toelating van buitelandse blanke studente tot Suid-Afrikaanse universiteite ingeperk behoort te word. Gedurende ‘n vergadering van dié vakverbond se uitvoerende komitee verlede week, het Cosatu aanspraak gemaak op “meer aanvaarbare verhoudingsgetalle” tussen plaaslike en buitelandse studente. Cosatu het gesê dit

Lees verder: Cosatu wil buitelandse wittes uitjaag

Kerkleiers se versuim om Afrikaners in te lig

‘n 100 jaar gelede was daar kort na die Tweede Vryheidsoorlog, relatief min nie-blanke mense binne die ou Britse kolonies in Suidelike Afrika. Blankes het lateraan in ‘n toenemende mate gebruikgemaak van goedkoop nie-blanke arbeid. Dit was veral die landboubedryf en mynbedryf wat daarby baatgevind het en sodoende heelwat geld gespaar het. Hul kortsigtige najaag

Lees verder: Kerkleiers se versuim om Afrikaners in te lig

Elizabeth II wuif vir ‘n verslaafde volk

Koningin Elizabeth II se diamantjubileum, wat grootliks op die langdurigheid van haar heerskappy gefokus het, was ook ‘n demonstrasie van die Gemenebes se lang tentakels. Vir diegene wat nog gewonder het waar Suid-Afrika inpas, het Mandela se gesig telkens opgeduik in die uitgesoekte videomateriaal van die vrolikheid. Daar was uiteraard nie foto’s van Afrikanerkinders in

Lees verder: Elizabeth II wuif vir ‘n verslaafde volk

Jeugliga voorspel grondgryp op wit boere

Die Grondwet moet gewysig word om die onteiening van grond sonder vergoeding toe te laat, het die ANC-Jeugliga Dinsdag gesê. “Al ons kwessies is daar vasgesluit in seksie 25 van die Grondwet,” het Ronald Lamola, adjunkpresident van die ANCJL, aan verslaggewers gesê in Centurion, Pretoria. Die ANCJL het beleid bespreek by ‘n werkswinkel oor die

Lees verder: Jeugliga voorspel grondgryp op wit boere