Afrikaners word nie gehaat nie en hulle helde word nié geteiken in die proses om om die straatname van Pretoria te verander nie, het die stad se burgemeester gesê, volgens Beeld. “Dit is nie die geval nie. Die Afrikaner word nie gehaat of verag nie, maar dit is ‘n feit dat al die strate in
Die Afrikaner se digitale hoofweg na vryheid
Die Afrikaner, en hieroor is daar geen twyfel, het in slawerny verval, en dit in ‘n uiters seldsame en bisarre vorm. Gewoonlik word slawe uit ‘n meerderheid getrek om ‘n sterker en skranderder minderheid te dien. In ons geval is dit net andersom. Die Afrikaner is die hardwerkendste, mees intelligente en suksesvolle volk in Suid-Afrika,
Mandela het hom aangestel, sê Basson
Kardioloog dr Wouter Basson het aan ‘n professionele gedragskomitee Donderdag vertel dat president Nelson Mandela hom weer aangestel het by die SA Nasionale Weermag in 1995 omdat die Verenigde State van Amerika en die Britse regering hom as ‘n bedreiging beskou. Basson was in die getuiebank vir ‘n tweede dag om die klag onetiese en
Toulouse-skieter se pa irriteer Franse
Frankryk se minister van buitelandse sake, Alain Juppe, het Dinsdag gesê die pa van die Islamitiese skieter Mohamed Merah, wat dreig om die polisie te dagvaar ná die dood van sy seun in ‘n skietgeveg in Toulouse, moet sy kop liewer in skaamte laat sak. “As ek die pa van so ‘n monster was, sou
Ondersteuning vir Afghanistan sink dramaties
Amerikaners se ondersteuning van hul weermag in Afghanistan het volgens ‘n opname van die New York Times en CBS News dramaties gedaal. Byna 70 persent van die respondente glo die Amerikaanse soldate moet nie daar wees nie. Dit is die hoogste vlak sedert 2009 wat aangeteken is, toe die vraag vir die eerste keer in
Turkse advertensie met Hitler maak opslae
‘n Turkse TV-advertensie het aanleiding gegee tot internasionale kritiek omdat Adolf Hitler daarin pryk om die deugde van ‘n “honderd persent manssjampoe te loof.” Kritici sê dit is afstootlik. Ten spyte van kritiek is dit steeds op die land se staatsbeheerde TV-netwerk te siene. Die 12-sekonde advertensie toon swart-en-wit beelde van Hitler in die lewering
Rassistiese t-hemp gedenk tiener
Die definisie van “cracker”, ‘n swart skelwoord vir witmense in die VSA, is blykbaar aangepas om bruines ook in te sluit. Trayvon se ondersteuners het ‘n T-hemp met die foto van die man wat die swart tiener Trayvon Martin geskiet nou beskikbaar gemaak in die kleinhandel. Soos gesien op die foto is die hemp van
Warm mikrofoon vang Obama uit
Onbewus daarvan dat ‘n mikrofoon aan was, het pres. Obama vir uitgaande Russiese president Dmitri Medwedef Maandag gevra vir ‘n bietjie ruimte tot ná sy [Obama] se herverkiesingsveldtog om te onderhandel oor missielafweerstellings. “Al hierdie kwessies, maar veral missielafweer, dit kan opgelos word, maar dit is belangrik vir hom om my ruimte te gee,” het
AU prys uittrede van Wade
Die Afrika-unie het Maandag die regering van Senegal geprys vir die vreedsame wyse waarop pres. Abdoulaye Wade uit sy amp getree het. Wade, wat nie in Sondag se verkiesing genoeg stemme op hom kon verenig om ‘n derde ampstermyn as president te dien nie, het sy teenstander, Macky Sall, gebel om hom geluk te wens
Trumpkinders van onetiese jag beskuldig
Zimbabwe se parke-owerheid het Maandag gesê die Amerikaanse eiendomsmagnaat Donald Trump se seuns was gelisensieer om wild te jag op ‘n reis twee jaar gelede, nadat foto’s van hul trofeë gelei het tot aanlynwoede. Trump se seuns Donald Junior en Eric het ‘n jagtog in Zimbabwe in 2010 onderneem. Hulle foto’s het hierdie maand op
