Dan Roodt se onlangse Engelse rubrieke is puik

Dan Roodt se onlangse rubrieke op die Engelse PRAAG, ‘Racism’, a religious concept? en South Africa needs federalism verwys. Beide skrywes is puik en van hoë gehalte. Na my mening behoort hy meer in Engels te skryf. Enkele opmerkings oor beide: Ná die 2014-verkiesing sal die “multinasionale” SA nog meer sigbaar wees, met ‘n Zoeloe-ANC wat die

Lees verder: Dan Roodt se onlangse Engelse rubrieke is puik

Wat het van die waghond-media geword?

Wel, dit is amper die einde van die week, dus moet daar ‘n nuwe Obama-skandaal wees! Terwyl die linkse Daily Maverick naarstiglik probeer om belangstelling in Obama se besoek aan Suid-Afrika aan te wakker, is dit Obama se traagheid om te reageer op skreiende politieke onthullings wat wêreldwyd opslae maak op die internet. Dis blykbaar

Lees verder: Wat het van die waghond-media geword?

Poetin skei van sy vrou

Die Russiese president, Wladimir Poetin, en sy vrou, Ljudmila, het Donderdag aangekondig dat hulle ná ‘n huwelik van 30 jaar gaan skei. Die paartjie het die aangekondiging op ‘n staatstelevisiekanaal gemaak nadat hulle ‘n balletvertoning by die Kremlin bygewoon het. “Dit was ‘n gesamentlike besluit,” het Poetin gesê. Ljudmila Poetin was weining tydens haar man

Lees verder: Poetin skei van sy vrou

Ramphele: Mandela moes 2 termyne dien

Suid-Afrika sou ‘n beter land wees indien Nelson Mandela vir ‘n tweede termyn as president gedien het, het dr. Mamphela Ramphele, Agang-leier, Donderdag gesê. “Ek dink as ons die goeie geluk van Mandela vir twee termyne gehad het, sou ons ‘n beter kans gehad het, want hy was ‘n toegewyde demokraat,” het sy gesê. “Ek

Lees verder: Ramphele: Mandela moes 2 termyne dien

Twee rand metropolisielid aan

Twee broers is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n metropolisiebeampte van Germiston aangerand het, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê. Hoofsupt. Wilfred Kgasago het gesê die beampte is Woensdagaand aangeval toe hy die mans in hegtenis wou neem. Dwelms is glo in hul besit gevind. “Metropolisiebeamptes het ‘n man buite ‘n internetkafee genader. Dwelms is

Lees verder: Twee rand metropolisielid aan

SA se lewensgehalte beter sê Zuma

Suid-Afrikaners se lewensgehalte het met die koms van demokrasie geweldig verbeter, het pres. Jacob Zuma Donderdag aan buitelandse diplomate gesê. “Ons het ons belofte nagekom om ‘n beter lewe vir almal te skep. Ons het die lewensgehalte van ons mense verbeter,” het Zuma gesê nadat hy briewe van geloofwaardigheid van ambassadeurs en hoëkommissarisse ontvang het.

Lees verder: SA se lewensgehalte beter sê Zuma

Onderwyser wat Malema langs bobbejane uitstal, geskors

‘n Onderwyser by ‘n Bloemfonteinse skool is geskors ná gerugte van rassisme het RSG Donderdag berig. Die bewering teen die onderwyser, by Wilgehof Primêre Skool, is gemaak deur Craig Thiem, die pa van twee kinders, tussen die ouderdomme van 12 en 13, wat die enigste wit leerlinge by die skool is. Amptenare van die departement

Lees verder: Onderwyser wat Malema langs bobbejane uitstal, geskors

Die mite van Soweto, 1976

Soweto 1976, word voorgehou as ‘n opstand teen Afrikaans. Dit was egter die uitkristallisasie van ‘n lang proses waarin belangrike feite van wat op 16 Junie 1976 in Soweto gebeur het, sistematies uit die openbare geheue uitgewis is, terwyl ‘n kragtige mite op die asse daarvan staangemaak is: dié van ‘n heroïese opstand teen ‘n

Lees verder: Die mite van Soweto, 1976

Amcu staak vir meerderheidsvakbond-plek

Die mynwerkersvakbond AMCU sal Woensdag met ‘n beskermde staking begin, indien Lonmin hom nie tot die meerderheidsvakbond by die myn verklaar nie. Die besluit is Woensdagaand op ‘n massavergadering geneem wat deur die president van die vakbond, Joseph Mathunjwa, bygewoon is. Mthunjwa sê hulle sal Lonmin oor hulle besluit inlig, en hulle 48 uur tyd

Lees verder: Amcu staak vir meerderheidsvakbond-plek

Obama kies herdenking van 16 Junie-geweld vir SA-besoek

President Barack Obama van die VSA sal Suid-Afrika vir die eerste keer as President besoek te midde van vieringe op 16 Junie wat die opstande in Soweto herdenk. Die opstande word voorgehou as ‘n opstand teen Afrikaans as skooltaal. Die besoek vorm deel van sy drienasietoer om Amerikaanse betrekkinge met Afrika Suid van die Sahara

Lees verder: Obama kies herdenking van 16 Junie-geweld vir SA-besoek