Israel het Suid-Soedan se onafhanklikheid erken deur ekonomiese hulp aan te bied nadat dié land Saterdag van die Moslem-beheerde Noorde afgeskei het. Die noorde van Soedan het voorheen geen bande met Israel, ‘n hoofsaaklik Joodse land, gehad nie. “Ek kondig hiermee aan dat Israel Suid-Soedan as ‘n land erken,” het Benjamin Netanyahu, die premier, aan
Juwelier verbied anderskleuriges
Diverse organisaties hebben begrip voor de vrees van het Nijmeegse juweliersechtpaar Jos en Margo Kamerbeek, dat na een reeks overvallen heeft besloten om geen jonge anderskleuriges meer toe te laten. Eerder dit jaar liep Jos Kamerbeek een partiële dwarslaesie op toen hij met een overvaller aan de stoei raakt: hij viel met de man van
Krag in Diepsloot af weens diefstal
Sporadiese kragonderbrekings het verskeie dele van Diepsloot, noord van Johannesburg, sedert die begin van dié winter swaar getref, sê inwoners. “Ons kan nie hierdie probleem oplos nie want misdadigers buit nou die situasie uit en beroof mense wat in die oggende op pad werk toe is,” het Rickson Mudhanani, ‘n gemeenskapsleier, Maandag gesê. Volgens Mudzhanani
Polisie martel, dood aangehoudenes
Drie polisiebeamptes van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n man in aanhouding gemartel en daarna doodgemaak het, het die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) Maandag gesê. Die beamptes het na bewering verlede maand ‘n plastieksak oor verskeie mans se koppe geplaas en hulle só gemartel in die Harburg-polisiekantoor se aanhoudingselle. Die beamptes was opsoek
Drie eeue van persvryheid verkrummel
Wanneer ‘n eerste minister soos David Cameron sê hy glo in ‘n vrye pers, is daar natuurlik gewoonlik ‘n “maar” iewers in die sin, want sy vorige mediawoordvoerder se betrokkenheid by die huidige mediameeluisterskandaal wat Brittanje geskud het, is nie juis advertensie vir die premier nie. Reeds tagtig jaar gelede, het ‘n vorige Britse premier
Wat skuil agter stakings?
Niemand glo meer dat stakings in Suid-Afrika net oor loonverhogings handel nie. Daar is toenemende bewyse dat die vakverbond Cosatu stakingsoptrede steun, aanblaas en werkers dreig om en masse op te tree omdat dit die enigste manier is om sy magsposisie in die Drieparty-alliansie af te dwing. Stakings in die land is sonder twyfel sosialisties-gedrewe.
‘Hel op aarde’
Noord van Harare word ‘n yslike nuwe militêre kollege opgerig, ‘n monument vir China se stewige houvas op Zimbabwe. Dié kompleks is ook ‘n simbool van die groeiende ongemak met Chinese werkgewers. Swart werkers het reeds gestaak in protes teen mishandeling deur hul Chinese base en te lae lone. Twee weke gelede het die werkers
Geweld en brandstoftekorte wag dalk
Nege Numsa-lede is reeds op aanklagte van openbare geweld in hegtenis geneem en groter ontwrigting word verwag in wat beskryf word as die mees gewelddadige staking in die land se geskiedenis. Duisende werkers van Ceppwawu gaan vandeesweek in die industriële, chemikalieë- en petroleum-sektor begin staak en dit kan tot brandstoftekorte lei. PetroSA is bekommerd dat vulstasies
Kan Afrikaners sonder selfbeskikking ekonomies oorleef?
Nou die aand bespreek dr Christo Landman en ek die kwessie van ons Afrikaners se ekonomiese oorlewing. Aan die einde van ons gesprek kom ons tot ‘n gevolgtrekking wat ek sedertdien as aksiomaties beskou: Die behoud van die Afrikaner binne die huidige sosiaal-politieke konteks is afhanklik van sy vermoë om ‘n eie ekonomie vir homself
Lees verder: Kan Afrikaners sonder selfbeskikking ekonomies oorleef?
Ná die verligte kramp
Vergun my die reg om ‘n paar onwelvoeglike woorde oor ons linkse volksgenote te sê. Sedert die jare tagtig het hulle die regse beweging met die skelwoord “verkramptes” beskryf. FW de Klerk se broer Wimpie was blykbaar die vader van dié benaming. Natuurlik was die negatiewe inhoud van die stamwoord “kramp” implisiet ‘n slegte etikettering
