Pas het die strafsaak oor die sogenaamde Reitz-vier afgeloop, of die bestaan van nog ‘n omstrede Kovsie-video kom aan die lig. Dié keer was dit senior blanke studente wat ontgroen word as deel van Kovsies se koshuisintegrasieprogram, en wat as Huiskomiteelede in ‘n tradisionele swart koshuis, Villa Bravado, opgeneem is. Kovsies, wat lank reeds van
Ondersoek na Cele gevra
Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer versoek om die Departement van Openbare Werke (DOW) en polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, se huurkontrak van R500 miljoen vir ‘n gebou van Roux Shabangu, te ondersoek. “Die feit dat die DOW nou bevestig dat die huurkontrak gesluit is deur die DOW op versoek en na evaluering deur die
Tweede verminkte lyk duik op in Villiersdorp
Die klein gemeenskap van Villiersdorp is hewig ontsteld ná die ontdekking van ‘n verminkte lyk in die omgewing van hierdie week. Die lyk, waarvan sekere liggaamsdele en interne organe ontbreek, is Woensdag ontdek op ‘n plaas in die omgewing. Die kop, bors en hande sook organe is verwyder. Polisie vermoed dat die lyk dié van
Polisie skiet seun dood
Twee Vrystaatse polisiemanne word vir moord ondersoek nadat hulle glo ‘n 16-jarige seun doodgeskiet het, het die Onafhanklike Klagtedirektoraat Maandag gesê. Volgens Moses Dlamini, OK-woordvoerder, het die twee konstabels Saterdag glo na Chris Hani Park gery om vir ‘n vermeende aanvaller te soek. Die verdagte het glo weggehardloop toe hy die polisie sien. Daar word
UV moet konsekwent optree oor ontgroeningsvideo
Die VF Plus-jeug in die Vrystaat het vandag met skok gereageer oor die nuutste diskriminerende ontgroeningsvideo wat by die Universiteit van die Vrystaat die lig gesien het. In hierdie video word die ontgroening van wit huiskomitee-lede in Huis Villa Bravado gewys. “Die VF Plus-jeug veroordeel die UV-bestuur vir die wyse waarop hul hierdie aangeleentheid hanteer het
Lees verder: UV moet konsekwent optree oor ontgroeningsvideo
Vuurpyle tref Israel se Eilat-hawe
‘n Vermoedelike kortafstandvuurpylsalvo vanuit die Egiptiese Sinaï, ‘n gebied waar Islamitiese militantes in die verlede aktief was, het Israel en Jordanië se Rooi See-hawens Maandag getref, het die Israeliese polisie gesê. Daar was geen nuus oor ongevalle in die Israeliese hawe van Eilat nie, het die distrikshawehoof Moshe Cohen gesê en bygevoeg dat sy magte
Herrie se kerrie: Saamkuier voor die Aga
‘n Kaggel waar ‘n vuurtjie lekker knetter en kraak is so sinoniem met ‘n Vrystaatse boereplaas. Op sommige plase is nog regte ou Aga-stowe, wat nog sulke kenmerkende reuke deur die opstalle laat trek, afhangende van waarmee die vuur gestook word. Die vuur van droë mieliestronke, antrasiet en die hout van doringbome het elk sy
Webber wen in Hongarye
Mark Webber van Australie het die Hongaarse Grand Prix Sondag gewen na ‘n dramatiese wedren vol haakplekke. Webber was derde na die eerste rondte agter die Spanjaard, Alonso in sy Ferrari en die Duitser, Sebastian Vetel in die ander Red Bull. Min het hy wat Webber is geweet dat hy die wedren sou wen. Teen
Wat om uit Nederland en België se regeringsamestelling te verwag
Nederland se vervroegde algemene verkiesing het reeds byna twee maande gelede – op 9 Junie – plaasgevind, en die Belgiese kort hierna. Beide is gekenmerk deur die sterk opkoms van wat in Suid-Afrikaanse terme as regse partye beskou kan word. In die geval van Nederland, die opkoms van Gert Wilders se PVV, en in België
Lees verder: Wat om uit Nederland en België se regeringsamestelling te verwag
Landbou en die Reitz-4
Twee skynbaar onafhanklike gebeurtenisse die afgelope week het weer onderstreep hoeveel rassespanningsvlakke in die land bestaan. Pas het ‘n nasionale beraad in Somerset-wes afgeloop waar Agri SA uitgestap het. Ook die strafsaak van die Reitz-4 het afgeloop. Beide is erg deur rassevooroordeel beïnvloed. Agri SA het uitgestap nadat, volgens Agri SA, hul insette geïgnoreer is
