Britte ‘kan nie oorlog in Afghanistan wen nie’

'n Hoofbevelvoerder van die Britse leër sê die oorlog in Afghanistan kan nie gewen word nie en samewerking met die Taliban mag 'n langtermynoplossing vir die land wees.

Lees verder: Britte ‘kan nie oorlog in Afghanistan wen nie’

Razelle Botha stry vir ‘n verlore saak

ImageNadat ek Vrydag se berig in Beeld gelees het oor Razelle Botha wat nou baie mooi regkom ná die rooftog op haar ouerhuis vroeër vanjaar het ek gedink daar is hoop vir die jong dame.

Lees verder: Razelle Botha stry vir ‘n verlore saak

Drie mense sterf aan dodelike virussiekte

ImageDrie mense is in Johannesburg dood aan 'n gevaarlike aansteeklike siekte, het die gesondheidsdepartement Sondag gesê.

Lees verder: Drie mense sterf aan dodelike virussiekte

Boesak se bedanking

 ImageDr Allan Boesak het bedank uit al sy ampte in die Verenigende Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika, nádat sy volgehoue propaganda oor die Belydenis van Belhar verwerp is op 'n vergadering in Hammanskraal.

Lees verder: Boesak se bedanking

Oeganda gaan optree teen gay ‘siekte’

Minister James Nsaba Buturo, minister van Etiek en Integriteit van Oeganda, sê die toestand van sy land se morele gesondheid laat veel te wense oor. Hy het Saterdag gesê lesbianisme en homoseksualiteit is besig om soos paddastoele op te stoot. Sy regering beplan om strenger anti-gay wette in werking te stel en groter polisieoperasies van stapel te stuur teen die groeiende "siekte".

Lees verder: Oeganda gaan optree teen gay ‘siekte’

Toordokters is veilig, s? LUR

Honderde mense het die begrafnis van die 13 mense wat 'n giftige konkoksie gedrink het, naby Port Shepstone, KwaZoeloe-Natal, bygewoon ten

Image

Doodveilig…

spyte van reënweer.

Lees verder: Toordokters is veilig, s? LUR

Naspers wen met Reitzvideo

Danksy die vier geskorsde studente se moeite met die Reitzvideo wat verlede jaar opslae gemaak het by die Universiteit van die Vrystaat het die Vodacom Journalist of the Year toekennings in Bloemfontein darem iets gehad om te prys.

Lees verder: Naspers wen met Reitzvideo