Robbeneilander gesteek vir voorsitterspos

‘n Verlede op Robbeneiland is deesdae nie meer die eksklusiewe kaartjie na politieke mag en rykdom nie. ‘n Thulamel-raadslid het in die Thohoyandou-landroshof verskyn nadat hy glo ‘n ANC-veteraan en voormalige Robbeneiland-gevangene met ‘n mes gesteek het. Die ANC-raadslid, Mushoni Tshifhango is op borgtog van R1 000 vrygelaat en die saak is tot 22 Desember

Lees verder: Robbeneilander gesteek vir voorsitterspos

Boendoehof stenig man

Lede van ‘n gemeenskap in Kwanokuthula naby Plettenbergbaai het ‘n man wat vermoedelik ‘n 7-jarige meisie vermoor het, gestenig. Kaptein Malcolm Pojie sê sowat 2 000 mense het die man gekonfronteer en uitgevra oor die vermisde meisie. Hy het die skare na ‘n afgeleë area gelei en gewys waar die lyk van die vermisde Siphokazi

Lees verder: Boendoehof stenig man

Geboorte van die Boererepublieke

Die neerlaag by Boomplaats het Pretorius se aansien as Voortrekkerleier kwaai geknou. Hy het egter voeling behou met die Afrikaners suid van die Vaalrivier, en het die gebeurtenisse in Suider-Afrika so goed beoordeel dat hy die nuwe politieke situasie kon benut wat teen 1851 ontstaan het. In die Kaap was die agtste grensoorlog (1850-1853) aan

Lees verder: Geboorte van die Boererepublieke

Politiek en akademie aan US

Ek was in 1956 in matriek. Meer as een van my klasmaats was die daaropvolgende jaar onder die eerste eerstejaars aan die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Afrikaanse mediese fakulteit. Dit was ‘n mylpaal wat na baie jare se aanvoorwerk en opoffering bereik is. Voortaan sou dit nie meer (soos vir sommige van my familielede)

Lees verder: Politiek en akademie aan US

Kanada teken nie weer Kioto

Kanada gaan nié ‘n tweede bindende internasionale ooreenkoms oor kweekhuisgasvrystellings onderteken nie. Die Kanadese minister van omgewingsake, Peter Kent het dit gesê oor die Kioto-verdrag tydens klimaatsamesprekings in Durban. Die Kioto-verdrag – die enigste wêreldwye ooreenkoms om kweekhuisgasvrystellings te verminder – verstryk aan die einde van aanstaande jaar. Kent sê Kanadese verteenwoordigers is in Durban

Lees verder: Kanada teken nie weer Kioto

ANC-lede tot beleid verbind

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het saamgestem dat mense wat vrywillig by die party aansluit, tot die beleide van die party verbind word, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gesê. Mantashe het verwys na die twee ANC-LP’s wat nie verlede week vir die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting gestem het nie. Prof.

Lees verder: ANC-lede tot beleid verbind

OB gevra om ongerymdhede by Kaapstad se stadion te bekyk

Cosatu het die Openbare Beskermer gevra om ‘n ondersoek te loods na die wyse waarop die stad Kaapstad die Kaapstad-stadion bestuur. Volgens Tony Ehrenreich, provinsiale sekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, lyk dit asof die stad die stadion sonder enige beplanning bestuur. Die Westelike Provinsie rugbyunie het onlangs geweier dat die stad Kaapstad die stadion

Lees verder: OB gevra om ongerymdhede by Kaapstad se stadion te bekyk

Geen bom by Eastgate gevind

Die apparaat wat Maandag in ‘n tas by Eastgate gevind is, was nie ‘n bom nie, het gesê die hoof van die Gautengse polisie, luitenant-generaal Mzwandile Petros gesê. Die tas was gevind is bevat “net elektriese drade,” het hy in ‘n telefoniese onderhoud aan timeslive gesê. Die polisie se bomeenheid het die toestel tydens ‘n

Lees verder: Geen bom by Eastgate gevind

Rassistiese beleid benadeel almal

“Die rassistiese beleid van die regering en universiteite marginaliseer mense na sewentien jaar steeds tot slegs ‘n ras en is tot nadeel van alle Suid-Afrikaners. Dit mag voorkom asof ‘n swart dokter slegs op grond van sy ras gekwalifiseer het. Hierdie benadering is dus net so onregverdig teenoor swart dokters wat bevoeg is en wat

Lees verder: Rassistiese beleid benadeel almal