Druk laai op teen adv. Willem Heath, hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, van die regering sowel as die DA. Jeff Radebe, minister van justisie, het intussen gesê bewerings wat verlede week in ‘n onderhoud deur Heath gemaak is word ondersoek. Heath het ‘n week gelede in ‘n onderhoud met die Sondagblad City Press Mbeki daarvan
Verdeel en heers
Na aanleiding van die berig oor Pretoria-PEN wat blykbaar deur die Naspersgroep in die visier geneem sou word, het ‘n aantal gedagtes by my opgedoem, en ek dink dit is belangrik om hier kennis van te neem. Ek praat nou van magte wat sedert Verwoerd se jare aktief besig was om die Afrikanerdom te infiltreer
DA wil swart dwelmsmokkelaar red
‘n Suid-Afrikaanse vrou sal deur die Chinese regering tereggestel word nadat sy dwelms in dié land gesmokkel het, het die eNews-kanaal Sondag berig. Die swart vrou, Janice Bronwyn Linden (35) van KwaZulu-Natal, is in November 2008 met 3 kg tik gevang en sal na verwagting Maandag met ‘n dodelike inspuiting tereggestel word. Linden, wat al
Magstryd oor Afrikaanse skrywersorganisasie
Oor die afgelope ses weke het ‘n magstryd rondom die Pretoria-PEN, die breinkind van dr. Dan Roodt, uitgebreek. Drie skrywers uit die Kaap en Natal, John Miles, Fanie Olivier en Piet Haasbroek, poog naarstiglik om die skrywersvereniging oor te neem, vermoedelik omdat dit vir die Naspersgroep voordelig mag wees. Ook die omstrede digter Breyten Breytenbach
SA oorweeg vet-belasting
Mense wat vetterige kos eet en soet koeldranke drink moet belas word vir hul ongesonde gewoontes. ‘n Vet-belasting, of “innoverende finansieringsmeganisme” is deur Dr Robert Fryatt, ‘n ekonomiese adviseur vir die minister van gesondheid, gister by ‘n Nasionale Gesondheidsversekeringstelsel konferensie in Johannesburg voorgestel. Fryatt, wat ‘n strategiese beplanner by die WGO was, sê die vetbelastingkonsep
Kioto op ‘n mespunt
Onderhandelaars by die Verenigde Nasies se klimaatsamesprekings in Durban sal vandag probeer om op ‘n uitkoms vir die beraad ooreen te kom. Dit is die laaste dag van die twee weeklange beraad en onderhandelaars sal alles wat bespreek is in oënskou neem. Sommige lande is optimisties dat die Groen Klimaatsfonds op die been gebring sal
Chris Barnard vereer
Die regering het met verskeie programme begin vir die ontwikkeling van al elf amptelike tale, maar met die klem op inheemse tale. Die adjunk-minister van Kuns en Kultuur, Joe Phaahla sê daar word gefokus op die ontwikkeling van dié tale in skole, by tersiëre instellings en by biblioteke regdeur die land. Paahla het gepraat by
Britse ma kla oor immigrante
‘n Video van ‘n Britse ma wat kla oor die instroming van immigrante in haar land. Sy is intussen gearresteer en aangekla vir openbare rassisme. лобановский супермаркет класс
Vlaams Belang-leier kom nie Namibië toe nie
Filip Dewinter (Vlaams Belang) verhuist niet naar Namibië. In mei zei de Antwerpse politicus dat hij dit zou doen als Elio Di Rupo premier zou worden. En er is nu een Facebookgroep opgericht, die hem aan die belofte wil houden. Ze vragen zich af of Filip Dewinter al aan het inpakken is en wanneer hij
Media24 moet opdok oor leuens
Media24 en voormalige Huisgenoot-redakteur Esmaré Weideman moet R75 000 in boetes opdok vir die publikasie van ‘n artikel waarin bewerings oor seksuele wandade teen die Afrikaanse sanger Jurie Els gemaak is. Die hooggeregshof in Kaapstad het die uitspraak Woensdag gelewer, na Weideman en Media24 skuldig bevind is aan minagting van die hof in die appèlhof
