Mandela se gesig laat rand tuimel

Nelson Mandela se gesig sal op ‘n nuwe reeks banknote verskyn, het pres. Jacob Zuma Saterdag in Pretoria aangekondig. Die rand het dadelik na dié aankondiging na benede getuimel. Dié note sal Suid-Afrikaners help om te onthou wat hulle bereik het, het Zuma aan verslaggewers gesê by ‘n funksie wat ook deur Gill Marcus, goewerneur

Lees verder: Mandela se gesig laat rand tuimel

‘n Zombie van die Nuwe Suid-Afrika

Ek het so pas Fransi Phillips se roman, Net ‘n lewe, wat verlede jaar die eerste prys in Lapa se romankompetisie gewen het, op een slag klaar gelees. Op die eerste bladsy word die hoofkarakter in ‘n “relatief ordentlike moord” vermoor: “Dit was ‘n relatief ordentlike moord, gemeet aan Suid-Afrikaanse standaarde. Haar lang, skraal vingers,

Lees verder: ‘n Zombie van die Nuwe Suid-Afrika

Treine brand weer

Drie treinwaens is in Kuilsrivier in Kaapstad aan die brand gesteek, het Metrorail Vrydag gesê. Een wa is geheel en al uitgebrand, terwyl twee ander kwaai beskadig is, het die streeksbestuurder, Lindelo Matya, gesê. Die brand het omstreeks 11:00 Donderdag uitgebreek. Geen beserings is aangemeld nie. Matya sê hulle vermoed dat opsetlike brandstigting vir die

Lees verder: Treine brand weer

Gerugte van staatsgreep in Noord-Korea

Die nuwe Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un is glo vermoor in China, volgens vele gerugte op Twitter en die soortgelyke Chinese werf Weibo. Die gerugte oor die vermeende dood van Jong-un versprei volgens die persbureau Reuters soos ‘n veldbrand. Volgens ander sou die vermoedelik 28 of 29-jarige leier nie dood wees nie, maar op die vlug

Lees verder: Gerugte van staatsgreep in Noord-Korea

Steun Media24 Islamitiese fundamentalisme?

Die leier van Tunisië se Islamitiese party al-Nahda, Rashed Ghannouchi, het nou amptelik aangekondig dat sy land nooit die bestaan van Israel sal erken nie. Engelstalige koerante swyg in alle tale daaroor ingeval hul jubelende odes aan “regime change” vroeër ontmasker word vir die onrealistiese versugting wat dit was. Hy het ook bespiegelings verwerp dat

Lees verder: Steun Media24 Islamitiese fundamentalisme?

Historikus diep swart muitery in Oz op

‘n Australiese akademikus het bewyse van ‘n muitery deur Afro-Amerikaanse soldate wat tydens die Tweede Wêreldoorlog Doer Onder gestasioneer was, opgediep wat glo aangevuur is deur rassemishandeling. ‘n Historikus van James Cook University, Ray Holyoak, het ondersoek ingestel waarom die Verenigde State se kongreslid Lyndon B. Johnson die noorde van Queensland, en spesifiek die gemeente

Lees verder: Historikus diep swart muitery in Oz op

Skierlik-skieter getroud

Die man wat vier lewenslange vonnisse uitdien en as minderjarige ‘n volwasse verhoor gehad het, is hierdie week in die tronk getroud, het The Times Vrydag berig. Johan Nel, 23, is met Maryna Naude, 18, ​​getroud in die Ramochana-gevangenis in Rustenburg, tydens ‘n kort seremonie. Nel, ook bekend as die Skierlik-skieter, het destyds vier mense

Lees verder: Skierlik-skieter getroud

SA aanvaar die Chinese model

Die ANC se nuwe fokus op infrastruktuur is soortgelyk aan die Chinese model van staatskapitalisme. Die nuwe infrastruktuur-gedrewe model sal semi-staatsinstellings van fondse voorsien en hulle onder een departement saamsnoer om beheer van strategiese bates in die ekonomie oor te neem. Dit is die kern van die ANC se nuwe ekonomiese transformasiebeleidsdokumente wat by die

Lees verder: SA aanvaar die Chinese model

Baie gepraat, min gesê

President Jacob Zuma het geen melding gemaak van oplossings vir die probleme waarmee plaaslike regering te kampe het in sy langverwagte toespraak Donderdagaand nie. Vakbonde het president Zuma egter Donderdag geprys vir wat hulle beskryf het as sy eerlikheid en openhartigheid oor dié probleme wat Suid-Afrika die gesig gestaar. “Dit was goed van die president

Lees verder: Baie gepraat, min gesê

Belhar: Naspers verdedig hul Marxistiese ‘Groot Leuen’

Iets ongeloofliks het oor die afgelope week of wat gebeur. Ná die publikasie van genl. Johan van der Merwe se memorandum oor die Belhar-belydenis, wat blykbaar aanvanklik deur Neels Jackson van Beeld “uitgelek” is, het daar ‘n angsvallige trilling deur Heerengracht 40 in Kaapstad getrek, daar waar Naspers gesetel is. Oor jare heen het Beeld,

Lees verder: Belhar: Naspers verdedig hul Marxistiese ‘Groot Leuen’