{jathumbnail off} online casino freeФільчаков Олександр Васильович
Zuma en kabinet wil toets vir Vigs
Themba Maseko, hoofregeringswoordvoerder, het Donderdag gesê die regering beplan om 15 miljoen Suid-Afrikaners teen Junie aanstaande jaar vir MIV/vigs te toets. Jacob Zuma, adj.pres. Kgalema Motlanthe en die hele kabinet sal hulleself ook vir dié virus laat toets. Slegs sowat 2 miljoen mense per jaar word tans getoets. Dié aankondiging kom nadat die regering te
Man lieg oor rooftog
‘n Indiër en sy 18-jarige seun het op ‘n aanklag van meineed voor die hof verskyn nadat hulle gelieg het oor ‘n rooftog. Raj Veerna, 40, en sy seun, Shanil, het Donderdag voor die landroshof in Oos-Londen verskyn. “Hulle is in hegtenis geneem toe die polisie uitvind die klag, wat hulle op 5 Maart gemaak
Pretoria-inwoners ”n klomp rassiste’
Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, sê wit inwoners van Pretoria is “’n klomp rassiste”. Beeld het haar gevra of sy die siening van Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering, dat die hoofstad op plaaslike regeringsvlak swak bestuur word, deel. Vullisstakings en bewerings van wanbestuur is die afgelope tyd van die probleme waarmee die inwoners te
IT-deskundige van British Airways vas
‘n IT-deskundige van die lugredery British Airways het Donderdag in ‘n Britse hof verskyn nadat hy daarvan aangekla is daarvan dat hy ‘n selfmoordbomaanval beplan het. Die 30-jarige Rajib Karim, oorspronklik van Bangladesh, word van drie oortredings aangekla. Die klagtes spruit voort uit ‘n selfmoordbomaanvalsplan wat hy glo wou uitgevoer het. Hy word daarvan aangekla
DA vra spesiale oudit vir Malema
Die DA het die ouditeurgeneraal se streekkantoor in Polokwane gevra vir ‘n spesiale oudit van alle tenders wat aan maatskappye waarby Julius Malema betrokke is, toegeken is . Dit volg op berigte dat Malema se SGL Engineering Projects twee nuwe kontrakte ter waarde van R2,2 miljoen by die Polokwane-munisipaliteit gekry het, het DA-woordvoerder Mark Steele
Zim staar voedseltekort in die gesig
Ongeveer 2,17 miljoen Zimbabwiërs, of ‘n kwart van dié land se bevolking het voedsel nodig, het die Rooikruis vereniging Donderdag gesê. In ‘n verklaring het verskeie organisasies van die Rooikruis vir internasionale fondse gepleit om sodoende dringend voedsel aan Zimbabwe se inwoners te voorsien. Organisasies van die Verenigde Nasies het ook ‘n beroep op meer
China stuur 2 vroue die ruimte in
China het vir die heel eerste keer tot hulle span van ruimtevaarders twee vroue toegevoeg wat in die toekoms op die land se ruimtemissies sal dien, het die plaaslike media berig. Die twee vroue wat nie geïdentifiseer is nie, was beide vlieëniers in die Volkse Vryheidsleër-lugmag, het Zhang Jianqi, die voormalige adjunk-bevelvoerder van die land
ANC verdedig Malema
Die ANC het Julius Malema, die president van die ANC-jeugliga, Donderdag verdedig nadat hy “skiet die boere, hulle is verkragters,” gesing het. Volgens hulle is die lirieke van die liedjie uit konteks aangehaal. “Kom ons praat op ‘n gepaste wyse oor die saak. Moenie vir Julius blameer nie. Om die waarheid te sê, sal ek
Top ANC-lid gearresteer
‘n Topamptenaar in die ANC is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van drank bestuur het, berig iol. Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, Donderdagoggend op die N2 deur lede van die Stad Kaapstad se geheime owerheid, die sogenaamde Ghost Squad, gevang. Mthembu het glo nie volkome beheer oor die voertuig gehad nie
