In Nederland word daar gemiddeld 160 mense per jaar vermoor. In 90% van alle gevalle van geweldsmisdaad, is buitelanders daarvoor verantwoordelik. Van daardie buitelanders is 80% Marokkane. ('n Mens kan dus die afleiding maak dat, sonder die klomp onwettige immigrante, daar byna geen ernstige misdaad in daardie land sou wees nie).
Dit is die verskil tussen beskaafdheid en barbaarsheid.
Ek kan julle (die lesers) verseker, so-iets is nie in die Nuwe Suid-Afrika moontlik nie.
Op die foto kan gesien word hoedat duisende Nederlanders 'n "Stille Mars" neem, nadat 'n moord gepleeg is. Toe Theo van Gogh vermoor is, het die Nederlanders nie soos die Arabiere, of soos die swartes in Suid-Afrika, klippe gegooi, motorbande aan die brand gesteek, motors omgekeer, onskuldige winkeleienaars se winkels geplunder, en algehele chaos en vernietiging veroorsaak nie. NEE!!! Hulle het op 'n staptoer deur die dorpe en deur die stede gegaan. In die voorste ry is gewoonlik geestelikes, daarna familielede van slagoffers, en dan volg die gemeenskap.
Op hierdie foto kan gesien word dat die skare deur slegs een polisieman "gelei" word. Die Nederlanders is beskaafde mense wat nie nodig het om deur duisende gewapende polisiemanne opgepas te word nie.
Die voorval van 10 dae gelede op Stellenbosch is 'n goeie voorbeeld daarvan, toe tientalle swaar gewapende polisiemanne 3 nagklubs op Stellenbosch bestorm het en ongewapende feesgangers by die Afrikaanse Kunstefees, met brute geweld hanteer het. Dit, is die verskil tussen beskaafdheid en barbarisme.
Die plaasaanvalle wat onverpoosd voortduur en toeneem, kry geen mediadekking oorsee nie, maar die gebeure in Bloemfontein, Swartruggens, ens., is op koerante se voorblaaie wêreldwyd.
