Ons bied ‘n spesiale afslag van 33% aan ons getroue PRAAG-lesers op AWEREGS deur Dan Roodt. As u nog nie dié versameling politieke essays van 544 bladsye besit nie, is dit nou die geleentheid om die boek aan te koop. In etlike boekwinkels kos die boek meer as R300. Lees meer daaroor en bestel op die produkbladsy.
