Polisie moes glo geweld gebruik

Die polisie het in ‘n verklaring gesê sy beamptes by die Lonmin-myn in Marikana in die Noordwes móés geweld gebruik om hulself te beskerm. “[Beamptes van die] Suid-Afrikaanse polisiediens is met verskeie wapens, insluitend vuurwapens, wreed aangeval deur die groep,” het kapt. Dennis Adriao, polisiewoordvoerder, gesê. “Die polisie is uit selfverdediging gedwing om geweld te

Lees verder: Polisie moes glo geweld gebruik

Massaslagting skok wêreld

Die massaslagting by Marikana teen lede van die Amcu-vakbond, het skokgolwe deur die wêreld gestuur. Daar was duidelik ‘n gevoel by die slagoffers dat die ANC, die polisie en die NUM in diens van wit kapitaal staan, téén die swart werkers. “NUM het ons versaak,” het een van die stakende werkers, Kelebone, aan die New

Lees verder: Massaslagting skok wêreld

Lonmin-baas skielik ongesteld

Lonmin het in ‘n verklaring gesê die maatskappy se uitvoerende hoof is ongesteld. Die verklaring oor Ian Farmer se gesondheid kom te midde van berigte dat talle mynwerkers tydens ‘n skietery met die polisie in Marikana in die Noordwes gesterf het. Luidens die verklaring is die uitvoerende hoof van die maatskappy tans in die hospitaal

Lees verder: Lonmin-baas skielik ongesteld

Afrikaners en Afrikakultuur

Die Afrikaner is elke dag gemoeid met probleme in Suid-Afrika. Hierdie probleme word deur middel van optogte teen misdaad en plaasmoorde aangespreek, en ons oorhandig die een na die ander memorandum aan regeringsinstansies. Ons raak ge frusteerd omdat die Regering hulle blind hou en horende doof is oor dit wat ons pla. Hoekom gaan dit

Lees verder: Afrikaners en Afrikakultuur

Lonmin, die nuwe Sharpville

‘n Poging deur die polisie om Donderdag stakende werkers by Marikana se Lonminmyn te verwilder, het in ‘n skietgeveg tussen die twee groepe geëindig. ‘n Sapa-verslaggewer op die toneel het gesê dat hy 18 liggame langs die nabygeleë Wonderkopplakkerskamp getel het. Die skietery het sowat drie minute geduur. Die polisie het probeer om ‘n gedeelte

Lees verder: Lonmin, die nuwe Sharpville

Wat was die kleur van die sweetpakke nou weer?

Ná Londen se 2012 Olimpiese Spele, moet ‘n mens diegene wat nog die belaglike term “nie-rassigheid” in alle erns gebruik, eintlik jammer kry. Swart sukses in wêreldsport soos die Spele gewys het, het daardie cliché van “ons-is-almal-gelyk” weereens vernietig. Die pendulum het geswaai na suiwer determinisme van suiwer sosiologiese spekulasie. Sukses in sport word nou

Lees verder: Wat was die kleur van die sweetpakke nou weer?

Die BDS-lokomotief het vertrek na die MO

Die BDS-lokomotief wat op Israel afstorm het verlede maand uit die stasie vertrek. BDS? Boikotte, Disinvestering, Sanksies. ‘n Suid-Afrikaanse minister se onlangse verklaring wat Suid-Afrikaners aanmoedig om weg te bly van die Joodse staat, moet dus begryp word vir wat dit is: ‘n Kniebuiging in die rigting van Hillary Clinton se onlangse besoek aan ons

Lees verder: Die BDS-lokomotief het vertrek na die MO

Die mite van die mite van die Goeie Ou Suid-Afrika

Hierdie week het Ivo Vegter soos ’n hedendaagse, sekulêre Savonarola ingegee voor die aanklagte van die heersende politieke godsdiens – pseudo-liberalisme – en sy skuld in die openbaar bely. Hy het nou nie juis in die openbaar sy klere geskeur, op sy bors getimmer en getjank oor sy politieke kettery nie. Sy belydenis is eerder

Lees verder: Die mite van die mite van die Goeie Ou Suid-Afrika

Waar’s die derde man?

Die bestuurder van Kaizer Chiefs, Bobby Motaung en ‘n direkteur van Lefika Emerging Equity, Herbert Theledi, is in die hof in Nelspuit aangekla van vervalsing en bedrog met die bou van die Mbombela Wêreldbeker sokkerstadion. Aanhangers van Kaizer Chiefs drom saam buite die hof om hulle steun aan Motaung te betoon. ‘n Derde beskuldigde, Chris

Lees verder: Waar’s die derde man?