Nuwe Grand Cherokee is baie meer Grand

Jeep Suid-Afrika het ‘n groot waarskuwing gerig aan al die vernaamste spelers in die groot sportnutsvoertuigmark. As julle nie weet waar presies dit is nie, wel dit is nou in alfabetiese volgorde: die Audi Q7, BMW X5, Land Rover Discovery,Mercedes ML, Mitsubishi Pajero, Toyota Prado, VW Touareg en Volvo XC90. Nogal ‘n mond vol swaargewigte

Lees verder: Nuwe Grand Cherokee is baie meer Grand

Huldeblyk aan prof Boshoff

Professor Carel Willem Hendrik Boshoff is op 9 November 1927 op die plaas Doornfontein naby Nylstroom gebore. Hy was die tweede kind van Willem Sterrenberg Boshoff en Anna Maria Boshoff. Prof Boshoff het in die teologie studeer aan die Universiteit van Pretoria. As student het hy hom sterk vir sendingwerk beywer, en die feit dat

Lees verder: Huldeblyk aan prof Boshoff

Ergste styging in kospryse in 36 jaar

Groothandelpryse in die VSA het verlede maand met die meeste in byna twee jaar opgegaan as gevolg van hoër energiekoste en die skerpste styging in voedselpryse in 36 jaar. Die Amerikaanse departement van arbeid het gister gesê die produsenteprysindeks het ‘n seisoensaangepaste 1,6 persent in Februarie gestyg, dubbel die 0,8 persent styging in die vorige

Lees verder: Ergste styging in kospryse in 36 jaar

Arbeiders op jou grond

Vandag het rolspelers in die landbou die geleentheid om hulle voorleggings aan die betrokke parlementêre portefeuljekomitee te doen rakende die voorgestelde wysigings aan die Wet op Verblyfsekerheid. Ingevolge daardie wet sal boere uitgesonder word om permanente huisvesting te verskaf aan mense wat op plase woon, ongeag of hulle arbeiders is of nie. Daar word in

Lees verder: Arbeiders op jou grond

Orania-stigter sterf

Prof. Carel Boshoff, die stigter van Orania, het Woensdag by sy huis gesterf. “Ons geliefde prof. Boshoff het vanoggend vreedsaam by sy huis gesterf,” het die Orania-beweging in ‘n verklaring bekend gemaak. Die SABC het Woensdag berig dat Boshoff (83) kanker gehad het. купить тамбов стенды развал-схождения hunterДанильченко Юрий Брониславович компромат

Lees verder: Orania-stigter sterf

Die wêreld wag in spanning

Nie net het die onrus in die Persiese Golf kommer laat ontstaan dat die wêreld se olietoevoerroetes in gedrang kan kom nie, die aardbewing in Japan wat ‘n reeks kernkragsentrales toegemaak het, het ook ‘n verlammende effek. Japan, die wêreld se derde grootste industriële ekonomie maak op Golfolie sowel as kernkrag staat. Die land is

Lees verder: Die wêreld wag in spanning

‘Nie-blankes sal nie werk’

Die Engelse graafskap van Midsomer is ‘n plattelandse, skilderagtige, groen landskap en heeltemal wit. Dit is ook fiktief, die agtergrond vir “Midsomer Murders,” ‘n TV-reeks, wat reeds 14 jaar loop, met ‘n bestendige dieet van gewelddadige misdade in die boomryke lane en dorpe, elk opgelos deur die goedige Hoofinspekteur Tom Barnaby. Nou is Midsomer se

Lees verder: ‘Nie-blankes sal nie werk’

SAners in Japan na veiligheid geskuif

Die Suid-Afrikaanse regering het 10 uitruilstudente vanaf Sendai na Tokio geskuif as voorsorgmaatreël vir die kernramp wat in Fukushima dreig, het die departement van buitelandse sake Dinsdag gesê. “Die studente is veilig, maar word nou na Tokio geskuif as ‘n voorsorgmaatreël ná die ontploffing Dinsdagoggend by die kernkragaanleg,” het Clayson Monyela, departementele woordvoerder, gesê. Die

Lees verder: SAners in Japan na veiligheid geskuif