Geskiedenis is gemaak met die aanwysing van die 2011 Motor van die jaar. Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die gesogte kompetisie dat twee motors die prys deel.
Die BMW 530d en die VW Polo 1.6 TDi deel die titel van Motor van die jaar. Ná wat as die kwaaiste mededinging in jare beskou is, het die jurielede van die Gilde van Motorjoernaliste die twee motors aangewys om die titel te deel.

Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.