Die vakbond Numsa het Dinsdag sy kommentaar op die ANC verdedig, en gesê hulle het ‘n direkte belang in die kaliber van die party se leierskap. “”n Valse politieke indruk word geskep asof Numsa (Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika) geen reg het om kommentaar te lewer op die politieke en ekonomiese ontwikkelings in ons
‘Malema is ons leier’
Stakende mynwerkers by Impala Platinum naby Rustenburg moet onderhandel om hul staking te beëindig, het Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, Dinsdag gesê. “Die werkgewer moet bereid wees om te onderhandel…Onderhandelinge beteken gee en neem,” het hy gesê. Malema het aan die skare gesê die myn kan werkers se looneis van R9 000 of meer
PRAAG vra moordsyfers per bevolkingsgroep
Twee Afrikaanse nie-regeringsorganisasies, PRAAG en die Boereleednavorsingsinstituut, het ‘n versoek onder die Wet op die bevordering van toegang tot inligting van 2000 by die Suid-Afrikaanse Polisiediens geliasseer om moordstatistiek volgens bevolkingsgroepe te verkry. Volgens dr. Dan Roodt, direkteur van PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep), “heers daar diepe kommer onder lede van etniese minderhede in Suid-Afrika oor
Zim-eienaar gee Afrikaner die skuld vir ‘slegs blankes’ e-pos
‘n Mpumalanga Lodge-eienaar het probeer om swart besoekers te paai nadat ‘n Johannesburgse swart vrou met teleurstelling moes verneem dat die eienaar haar bespreking sal kanselleer omdat sy swart is. Siphokazi Nonyongo, wat by ‘n NGO in Johannesburg werk, het ‘n bespreking via die internet gemaak om volgende maand by die Leeukop Lodge en Karavaanpark
Lees verder: Zim-eienaar gee Afrikaner die skuld vir ‘slegs blankes’ e-pos
O Grond!
Die gronddebat het pas weer opgevlam en die vonke spat na alle kante. Maar soek hoe hard ek wil, ek kan net een praktiese voordeel daarin vind. Daar is lonende maniere om ‘n mens self mee uit te put: Fietsry, touspring en draf, byvoorbeeld, bou spierkrag en stamina. Geslagsgemeenskap bevorder bloedsomloop. Om met swartmense oor
Taakspan aangestel om ‘doodsberigte’ te bestuur
Onophoudelike nuus oor Mandela se afsterwe het blykbaar die regering en sy buitelandse aanhangers tot inkeer gebring. ‘n Taakspan bestaande uit plaaslike en buitelandse media- en regeringsamptenare sal ingestel word om toekomstige nuusberigte oor oud-president Nelson Mandela se gesondheid te hanteer. Regeringswoordvoerder Jimmy Manyi het gesê die besluit om die span te vorm, is geneem
Lees verder: Taakspan aangestel om ‘doodsberigte’ te bestuur
Malema by Implats
ANC-jeugliga leier, Julius Malema, sal werkers by Impala Platinum (Implats) se myn naby Rustenburg Dinsdag toespreek, na aanleiding van ‘n vyf weke lange onwettige staking. Jeugliga woordvoerder Floyd Shivambu het gesê Malema sal praat met die werkers by die Freedom Park-stadion oor die nasionalisering van myne en beter werksomstandighede. Maandag het die National Union of
Student dood na geweld op kampus
‘n Twintigjarige student is Maandag dood nadat geweld by die Walter Sisulu Universiteit in Mthatha op die kampus uitgebreek het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. “Hy was op die dak van ‘n kampusgebou saam met talle ander studente,” het lt. kol. Mzukisi Fatyela gesê. “Sommige van hulle het klippe na die polisie gegooi.”
‘Rassehaat kan tot Obama-moord lei’
In ‘n vurige lesing aan duisende volgelinge van die Nasie van Islam Sondag in Chicago, het pastoor Louis Farrakhan gewaarsku dat rassehaat kan lei tot pogings om president Barack Obama te vermoor. Farrakhan het heelwat van sy toegespreek gewy aan wat hy as Satan se invloed oor die rassistiese kragte in die politiek en die
Kommandokorps ontken rassisme
Die Kommandokorps het Maandag ontken dat die groep se paramilitêre kampe jeugdiges teen swart mense geïndoktrineer het. “Geen uitsprake van haatspraak word ooit gemaak nie. Kadette word geleer om hul eie taal, kultuur, tradisies, godsdiens en ras lief te hê. Dit is in die grondwet,” het Franz Jooste, uitvoerende direkteur van die groep, Maandag in
