Die herrie oor ‘n penis-spotprent, sê ‘n vriendin, laat haar dink aan die Deense anti-Islam spotprente van 2005, toe die Jyllands-Posten se Mohammed-spotprente vir groot omstredenheid gesorg het. Na die publikasie van 12 redaksionele spotprente op 30 September 2005 in dié Deense koerant, het Deense Moslem-organisasies ernstig beswaar gemaak teen die uitbeeldings. Die Moslems het
Lees verder: Is Zapiro se penis-Zuma soos Deense karikature van Mohammed?
