STAANDE TOEJUIGING VIR DAN ROODT IN VSA

Dr. Dan Roodt en sy vrou Karin het so pas teruggekeer na ‘n suksesvolle toer van 12 dae lank deur Frankryk, België en die VSA. Tydens die tweejaarlikse konferensie van American Renaissance, ‘n konserwatiewe groepering in die VSA, het dr. Roodt verlede naweek ‘n staande toejuiging wat minute lank geduur het van die ongeveer 400 konferensiegangers ontvang.

Lees verder: STAANDE TOEJUIGING VIR DAN ROODT IN VSA

ANC IS MEDEVERANTWOORDELIK VIR PRAAGSE BLOEDVERGIETING

Die president van Rusland het so pas sy "morele verantwoordelikheid" erken teenoor Tsjeggië betreffende die onderdrukking van die Praagse Lente-opstand van 1968 waarin 100 mense gesterf het. Die ANC het ten tye van die Sowjet-inval in 1968 sy uitdruklike steun daaraan verleen en dra daarom insgelyks ‘n morele verantwoordelikheid vir die bloedvergieting wat plaasgevind het.

Lees verder: ANC IS MEDEVERANTWOORDELIK VIR PRAAGSE BLOEDVERGIETING

Dan Roodt: Koos Kombuis en die verghwarring van die Afrikaner

‘n Verkorte weergawe van dié rubriek het reeds op LitNet aan die begin van 2006 verskyn. Hierdie is egter die eerste publikasie van die volledige weergawe. Daar is seker min openbare figure in dié land wat so deur die media op die hande gedra word soos Koos Kombuis. Onder andere skryf Kombuis ‘n weeklikse rubriek

Lees verder: Dan Roodt: Koos Kombuis en die verghwarring van die Afrikaner