ANC-swaargewig Tokyo Sexwale, minister van menslike nedersettings het prontuit gewaarsku dat die party se leierskap nie die mag en invloed van die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema en sy uitvoerende raad moet onderskat nie. President Alfred Xuma wat geweier het om na die Jeugliga te luister, het nie lank gehou nie, het Sexwale gesê.
Lees verder: Sexwale waarsku dat Malema se mag nie onderskat moet word nie
