Die Vryheidsfront Plus het die tydelike skorsing van die Stadsbestuurder van die “Tshwane”-metroraad verwelkom, maar het gesê dat die probleme met die stad se finansies baie dieper strek as net die stadsbestuurder. Die VF Plus het dit ook verwelkom dat die stadsraad die burgemeester gedwing het om ‘n onafhanklike ondersoek oor talle bewerings van wanbestuur
Werkgeleenthede teen grootste tempo ooit tot niet
Die jongste arbeidsmagpeiling wat Donderdag bekend gemaak is, wys dat werkgeleenthede teen die vinnigste tempo ooit in Suid-Afrika se geskiedenis tot niet gemaak word. Daarvolgens het 484 000 werkgeleenthede in die derde kwartaal verlore gegaan en het die land se amptelike werkloosheidskoers van 23,6% tot 24,5% gestyg . Volgens Statistiek Suid-Afrika het die ekonomies onaktiewes
Lees verder: Werkgeleenthede teen grootste tempo ooit tot niet
Afrika net so sonnig as korrup
Afrika is net so sonnig as wat dit helaas korrup is. En dit sonder die komplimente van apartheid. Simon Rozendaal, ‘n Nederlandse korrespondent, het onlangs na Zambië gereis nadat Nederland, Swede en Kanada, asook verskeie hulporganisasies, die ontwikkelingshulp wat hulle bewillig het aan die Zambiese gesondheidsministerie, gestaak het. ‘n Netwerk van korrupsie is ontbloot wat
Dis nou tyd vir strukturele verset
Die strekking van die politieke en sosiomaatskaplike kommentaar oor die stand van sake in SA op hierdie webwerf laat twee opmerkings relevant word: Die lewer van teoretiese insette, in alle vorme daarvan, is relevant, krities belangrik en lewer ‘n belangrike onderbou vir die aksie wat moet volg Die versugting tot hierdie “aksie wat moet volg”
Waatlemoen-en-papajaslaai
{jathumbnail off} Neem een klein waatlemoen, sny middeldeur, maak die helftes staan en sny die vleis uit en dan in blokkies of skep mooi balletjies uit. Skil, ontpit en sny ‘n klein papaja in blokkies. Skep die waatlemoen en papaja terug in die waatlemoenbakkie. Vir die slaaisous rasper ‘n teelepel vars gemmer en meng dan
Hoe draai die ekonomiese afswaai om?
{jathumbnail off} детский сайтыАлександр Фильчаков
Spelers moet hul hemde aanhou
Die twee spanne in die Bledisloe-beker, Australië en Nieu-Seeland, is gevra om hul tatoeërmerke tydens swemsessies te bedek, uit respek vir die Japanese kultuur. Dié twee spanne wat mekaar Saterdag in Tokio pak, het agtergekom dat mense in Japan steeds frons oor sigbare tatoeërmerke in openbare swembaddens en badhuise. Baie swembaddens en die meeste openbare
Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer
Die Volksblad berig dat die Reitz-vier se lewens kan in gevaar wees as hulle sou terugkeer na die Universiteit van die Vrystaat (UV). Sommige studente aan die UV wat Donderdag voor die universiteit se hoofgebou vir Julius Malema gewag het, het die vrees uitgespreek dat die wit studente doodgemaak kan word. Teboho Moholi en sy
Lees verder: Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer
Malema: ‘Jansen is een van ons’
Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, steun die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen, in sy besluit oor die Reitz-vier. Malema was laat vir sy vergadering met Jansen, maar het gesê Jansen het sy volle ondersteuning. “Ons stem nie saam dat Jansen afgedank moet word nie,” het Malema aan joernaliste
VN-rapporteur terug na SA
Die spesiale rapporteur van die VN se kommissie oor foltering is oppad terug na SA nadat dié groep toegang tot Zimbabwe geweier is. “Hulle is oppad terug na Johannesburg en sal oor hulle volgende stap besluit,” het Claudia de la Fuente, uit die kantoor van spesiale rapporteur, Manfred Nowak, aan AFP gesê. Nowak en sy
