Hamilton was die hele week die gunsteling om die Hongaarse Grand Prix te wen. Maar hy het in die 41ste rondte skielik ‘n pap wiel gekry en het teruggesak na die 10de plek.

Lees verder: Nigeriese vrou haal twee vingers uit haar handsak in die hof
Die VN-gesant Haile Menkerios het gister na Suid-Afrika teruggekeer om die samesprekings oor Zimbabwe se politieke krisis te monitor.

Absa sê die oplewing in die boubedryf gaan tot na 2010 aanhou.

Die Britse gesondheidsowerheid gaan nie die Engelse woord obese oftewel vetsugtig gebruik om kinders te beskryf nie.

Nasa sê dat die Phoenix Marslandingstuig moontlik perchloraat op die rooi planeet gevind het. Perchloraat is 'n giftige stof wat in vuurpylbrandstof gebruik word.

Suid-Afrika se opvoedingstelsel onderpresteer, sê die minister van onderwys, Naledi Pandor.

Lees verder: Suid-Afrika se opvoedingstelsel is besig om te misluk, s? Pandor