Onwettige immigrasie is besig om Suid-Afrika onherroepelik te verander. In die volksmond praat mense al geruime tyd daarvan dat “De Klerk die land weggegee het”. Tot onlangs het ons gedink dat hy Suid-Afrika, sy rykdom en sy instellings op ʼn skinkbord aan die Xhosas oorhandig het sodat hulle hul swartbemagtigingspartytjie kan hou.
Lees verder: Het die begrip ?Suid-Afrikaanse burger? nog enige sin?
