Terwyl ekonome syfers bekend maak om aan die hand van konkrete bewyse op die gevolge van die ANC-Jeugliga se nasionaliserings- en grondonteieningsbeleid te wys, en veral Zimbabwe as voorbeeld voorhou, vind dié feite nie oral in persepsies neerslag nie. Die Jeugliga se kongres, terloops, het glo R37 miljoen gekos, uit die diep sakke van Anglo
Peoriane leef in vrees
Paul Wilkinson, president van die Alta Mont Park Neighborhood Association, in Peoria, Illinois (VSA), het verlede week ‘n ooggetuieverslag van rasse-onmin aan die plaaslike koerant, die Peoria Chronicle deurgegee: Omstreeks 11 uur, het ‘n groep van ten minste 60-70 Afro-Amerikaanse jeugdiges ‘n optog in een van die systrate (W. Thrush) na die 4-baan hoofaar (Sheridan)
Swaziland vra R10 miljard van SA
Suid-Afrika se adjunkminister van finansies, Nhlanhla Nene, het Vrydag aan Reuters gesê die R10 miljard-versoek vir ‘n lening van Swaziland is verregaande. Swaziland se koning Mswati III, bekend vir sy uitspattige leefstyl, het Donderdag ‘n versoek vir dié lening aan Suid-Afrika gerig. Mswati word egter beskuldig daarvan dat hy menseregte in sy land misken en
Agtien vas vir openbare geweld
Agttien mense is in Motherwell in die Oos-Kaap in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld nadat hulle na bewering die polisie met klippe bestook het omdat hulle ongelukkig is oor behuising, het die Oos-Kaapse polisie Sondag gesê. Inwoners het Sondagmiddag ‘n onwettige byeenkoms gehou by ‘n stadion, het ao. Dumile Gwavu gesê. Hulle het
Zuma kasty NAVO
President Jacob Zuma het Sondag gesê die VN-resolusie wat NAVO voorhou om sy aanvalle in Libië te regverdig, laat nie “bewindsverandering [regime change] of die polititieke moord” van Moeammar Gaddafi toe nie. “Die voortslepende bomaanvalle deur NAVO en sy bondgenote is ‘n bekommernis wat deur ons komitee en deur die Afrika Unie-vergadering geopper is, want
Michelle se stempel
dealer casinoФільчаков Олександр Васильович прокурор
Matebele vlug, en Sekonyela uitoorlê
Teen die einde van 1837 het dit dus gelyk of daar ‘n toekoms vir die trekkers is. Ná die onderhandelinge met Dingane was daar in Natal ‘n vooruitsig van grondgebied. En terwyl die onderhandelinge in November in Natal aan die gang is, het ‘n kommando onder Potgieter en Uys (Maritz was siek) wes- en daarna
Skrikwekkende parallelle tussen ANC-SA en Nazi-Duitsland, deel 1
Alle aanwysers toon ons staan op die vooraand van ‘n bloedige volksmoord. Malema se uitsprake, in Zuma se teenswoordigheid en met sy stille maar volle goedkeuring, is ‘n de facto-oorlogsverklaring. Dis nie verniet dat dr Stanton van Genocide Watch Suid-Afrika vandeesweek opgegradeer het na fase 6 van ‘n 8-fasevolksmoord nie. Die filosoof en skrywer George
Lees verder: Skrikwekkende parallelle tussen ANC-SA en Nazi-Duitsland, deel 1
Michelle Obama, gesant van anti-wit Amerika
Die besoek van die Amerikaanse eerste dame aan Suid-Afrika het in ‘n week geskied waarin Julius Malema opnuut gedreig het om alle plase wat aan blankes behoort sonder vergoeding te konfiskeer. Dit wil voorkom asof “grondhervorming” of grondgryp na die Zimbabwiese model in die nabye toekoms in Suid-Afrika toegepas gaan word. Binne dié konteks was
‘n Kovsies-eredoktorsgraad wink vir Ronald McDonald
Die proses van transformasie van die UOVS na ‘n Nuwe Suid-Afrikaanse eee-duh-kayshunal inrigting, ná die Reitzhuisvoorval, is volbring. Oprah Winfrey, die Amerikaanse gemors-TV-koningin, het vandag ‘n eredoktorsgraad in die opvoedkunde ontvang by dié eens gerespekteerde instansie. Ek was terloops in erge versoeking om me Winfrey die kakpraatkoningin van Amerikaanse TV te noem, maar Praag is
Lees verder: ‘n Kovsies-eredoktorsgraad wink vir Ronald McDonald
