Die Suid-Afrikaanse regering versoek die dringende verwydering van die jongste Zapiro-spotprent oor Jacob Zuma in die Mail & Guardian Vrydag. “Die regering doen ‘n beroep op Jonathan Shapiro (Zapiro) om sy spotprent te onttrek, en dring daarop aan die Mail & Guardian dit verwyder van die webwerf,” het die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi, in ‘n verklaring
Lees verder: Wit linkses raak ‘rassisties en kolonialisties’
