Cecil Myers, die pa van ‘n vriendin by wie die vermoorde Reeva Steenkamp in Johannesburg gewoon het, het gesê hy het Pistorius as “baie buierig” ervaar en die model het gevoel sy is ingehok, berig die Daily Telegraph. “Baie gaaf en sjarmant toe hulle begin uitgaan het. En hy het altyd ingekom om hallo te
Oscar Pistorius het glo model se skedel met kolf verbrysel
Die gestremde Olimpiese lemnaelloper Oscar Pistorius het glo sy vriendin se skedel met ‘n krieketkolf verbrysel voordat hy haar doodgeskiet het, het die polisie aan haar familie gesê, het die Britse Daily Mail berig. Besonderhede van die nadoodse ondersoek van die Suid-Afrikaanse model Reeva Steenkamp is weerhou in verlede week se aansoek om borg. Maar
Lees verder: Oscar Pistorius het glo model se skedel met kolf verbrysel
Korrupsie: Name gelys
Regeringsamptenare wat skuldig bevind is op aanklag van korrupsie se name sal gelys word, het Jeff Radebe, minister van justisie, Sondag gesê. “Oor die volgende paar dae sal ons al die name publiseer van mense wat skuldig bevind is aan korrupsie en al diegene wie se bates of gevries of aan die staat verbeur is,”
Malema se rommel op veiling te koop
Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, het dalk van sy bates weggesteek om te verhoed dat dit op ‘n veiling verkoop word, is Sondag berig. Malema se bates is opgeveil om die R16 miljoen wat hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens skuld, te betaal. Sy huishoudelike inhoud is Vrydag in Polokwane vir R54 000 verkoop –
Kardinaal kla oor kondome vir skole
Geen kondome sal by skole wat op die Katolieke kerk se grond gebou is versprei word nie, het die Sunday Times berig. Kardinaal Wilfred Napier, Suid-Afrika se Rooms-Katolieke hoofampsdraer, het die plan deur die departement van onderwys in KwaZulu-Natal as “kortsigtig” en “immoreel” beskryf. Napier het sy ontevredenheid oor die departement se planne in ‘n
Oscar Pistorius se broer staar klag van strafbare manslag in die gesig
Oscar Pistorius se ouer broer, Carl staar glo ‘n klag van strafbare manslag in die gesig ná ‘n motorongeluk in 2010 waarin ‘n vroulike motorfietsryer dood is. Die Pistorius-familie het nog nie gereageer op die beskuldigings wat Carl in die gesig staar nie. Gister het die familie egter stappe geneem om Carl se profiel op
Lees verder: Oscar Pistorius se broer staar klag van strafbare manslag in die gesig
Daar is te veel Afrikanerleiers!
Hoeveel keer het ek nie al die klagte moes aanhoor nie: Die Afrikaners het geen leier nie. Soos ek nou die dag getwiet het, is die probleem eerder een van: Too many chiefs and too few Indians. Daar gaan nie ‘n week verby dat nog iemand hom nie aanmeld as Afrikanerleier of -orakel nie. Trouens,
SA krag onder druk na Koeberg-fout
Suid-Afrika se kragvoorsiening verkeer onder druk nadat eenheid 1 van die Koeberg-kragstasie in Kaapstad vroeër vandeesweek ophou werk het, berig Sake24. Die Koeberg-eenheid het afgesluit na ‘n probleem met die elektriese skakelbord. Die reserwemarge was Donderdagaand slegs 1,1% (365 MW). Die internasionale norm is dat voorsiening 15% meer as verbruik moet wees weens eenhede wat
Baasbrein van Vrystaat-moord vas
Die baasbrein wat vermoedelik agter die gru-moord van ‘n bejaarde egpaar op ‘n plaas buite Parys in die Vrystaat vroeër vanjaar sit, is in hegtenis geneem. ‘n Woordvoerder vir die Vrystaatse polisie, Peter Kareli, het gesê die 48-jarige verdagte is Vrydagoggend in Johannesburg aangekeer. Hy is die eggenoot van Mmaditaba Mokubung, die vrou wat vroeër
Oscar Pistorius is nie Julien Assange nie
Met die hele wêreld se oë op hom gerig, het Oscar Pistorius se borgaansoek geslaag. Die aanklaer het selfs die geval Julien Assange opgeroep om sy aansoek te kelder. Assange woon tans in die ambassade van Equador in Londen om die Britse polisie te vermy. Die oggendsessie van die gestremde naelloper se aansoek om borgtog
