Vrese vir nuwe verkiesingsgeweld in Kenia

Môre vind daar tussenverkiesings in Kenia plaas wat die vrees laat onstaan het dat hernieude verkiesingsgweld kan uitbreek.

Lees verder: Vrese vir nuwe verkiesingsgeweld in Kenia

Kapers probeer man lewendig verbrand

ImageDie Natal Witness berig dat kapers gepoog het om 'n plaaswerknemer van Bergville Vrydagnag lewendig te verbrand. Sy motor is aan die brand gesteek terwyl hy in die kattebak toegesluit was.

Lees verder: Kapers probeer man lewendig verbrand

Eskom beplan om teikens mis te loop

ImageEskom het vandag gewaarsku dat die organisasie sekere van sy tyd- en kosteteikens in sy infrastruktuuruitbreidingsprogram gaan misloop.

Lees verder: Eskom beplan om teikens mis te loop

Kanse vir vrye Zim-verkiesing verwoes, s? menseregte-organisasie

Die toenemende vlakke van politieke geweld het die hoop op 'n vrye en regverdige opvolgpresidentsverkiesing in Zimbabwe laat kwyn, waarsku die Amerikaanse menseregte-organisasie Human Rights Watch.

Lees verder: Kanse vir vrye Zim-verkiesing verwoes, s? menseregte-organisasie

Buitelanders dreig om hulself dood te maak

'n Groep van omtrent 100 ontwortelde buitelanders uit die tentdorp Soetwater net buite Kaapstad het gister gedreig om hulself in die see te verdrink.

Lees verder: Buitelanders dreig om hulself dood te maak

Hlope het twee regters gevra om Zuma te help

City Press het Sondag berig dat regterpresident John Hlope na bewering twee regters van die Grondwethof gevra het om ten gunste van die ANC-president Jacob Zuma te bevind indien hulle 'n toekoms op die regbank wil hê.

Lees verder: Hlope het twee regters gevra om Zuma te help

Kondome vir die koue

'n  Nieu-Seelandse koerant berig dat een van die laaste besendings van 'n Amerikaanse navorsingstasie in Antarktika voor die winter 'n jaar se voorraad kondome is.

Lees verder: Kondome vir die koue

Vrystaatse Universiteit bestee R4 miljoen aan integrasie

Die universiteit van die Vrystaat gaan R4 miljoen aan 'n privaatmaatskappy betaal om dit te help om koshuise te integreer.

Lees verder: Vrystaatse Universiteit bestee R4 miljoen aan integrasie

Prys van ru-olie effens laer na nuwe rekord

Die prys van ru-olie het vanmore in die Verre Ooste effens laer gesak na die grootste styging ooit. Vrydagaand in New York het dit met 'n ongehoorde elf dollar per vat gestyg en die rekordprys van $139,12 behaal.

Lees verder: Prys van ru-olie effens laer na nuwe rekord