Kapers probeer man lewendig verbrand

ImageDie Natal Witness berig dat kapers gepoog het om 'n plaaswerknemer van Bergville Vrydagnag lewendig te verbrand. Sy motor is aan die brand gesteek terwyl hy in die kattebak toegesluit was.

Die slagoffer, die 58-jarige Tony Goble, het daarin geslaag om uit die bagasieruim van sy motor te ontsnap in weerwil daarvan dat hy oor die kop geslaan is met 'n pistool wat vier van sy tande gebreek het.

Omtrent ses mans het hom 10-uur Vrydagaan oorval en hom in die kattebak van sy motor toegesluit. Ongeveer 40 kilometer verder het die kapers die motor agtergelaat en toe hy brand ruik het hy aanvanklik gedink dat die vuur langs die voertuig was, maar gelukkig uit die bagasiebak gekom in weerwil van sy vrees dat sommige kapers steeds agtergebly het.

турецкая баня в москвеалександр лобановский класс

Maak 'n opvolg-bydrae