Fidentia baasbrein deur FBI gegryp
W?reldbank vrees voedseltekorte
Wêreldbankpresident Robert Zoellick sê stygende voedselpryse wat wêreldwyd maatskaplike onrus veroorsaak, is nie ‘n tydelike verskynsel nie maar sal ‘n hele paar jaar voortduur.

VF Plus-jeug spreek minister oor rassisme
Volgens die leier van die Vryheidsfront Plus se jeugtak, Cornelius Jansen van Rensburg, behoort swart-op-wit rassisme erken te word.

Afrika sterf aan Brittanje se hand
Dit is goed om die geheue weer te verfris oor wat Brittanje se betrokkenheid by die Zim-krisis is, veral noudat Zimbabwe op die vooraand staan van ernstige misdrywe teen die laaste oorblywende blankes daar. Dít nadat Mugabe pas die klok van haat teen die blankes gelui het as ‘n manier om swartes se stemme te werf in sy vergeefse poging om die verkiesing te wen teen Tsvangirai, die Britse gunsteling vir volgende president. En noudat lord Carrington, voormalige Britse minister van Buitelandse Sake, so pas Brittanje probeer verontskuldig aan hulle rol deur te stel dat “wat nou in Zimbabwe gebeur, het eintlik niks met Brittanje te make nie”, moet die ernstige graad van leuens wat hulle verkondig weer beklemtoon word.

Nigeri? se ekonomie knars tot stilstand
Nigerië se Department van Petroleum Hulpbronne, die DPH, het gister bevestig dat 13 skepe wat petroleum bevat weggewys is en onder kwarantyn geplaas is.