Indiese ouditeure gaan ingevoer word

As daar nie genoeg plaaslike ouditeure is om die werk te doen nie, moet hulle maar van Indië ingevoer word, volgens die Suid-Afrikaanse regering.

Lees verder: Indiese ouditeure gaan ingevoer word

Gevangenes dalk vrygelaat

Die Mtatha Medium Gevangenis in Transkei gaan binnekort waarskynlik honderde gevangenes vrylaat om die oorbevolkte toestande daar te verlig.

Lees verder: Gevangenes dalk vrygelaat

Musiek en speel, die resep vir moord

ImageNá die sinnelose moord van ‘n medeskolier eergister in Krugersdorp het ek gewonder hoe lank dit sou neem vir die koerante om weer die blaam vir geweld op musiek en speletjies te plaas, en soos gewoonlik het hulle nie teleurgestel nie.

Lees verder: Musiek en speel, die resep vir moord

Burgemeester wil lelike vroue vir sy dorpie h

'n Burgemeester in die Australiese Outback sê vet en onooglike vroue vind dikwels liefde en geluk in sy afgeleë myngemeenskap

Lees verder: Burgemeester wil lelike vroue vir sy dorpie h

Kapers doen hul as bedelaars voor

Die Johannesburgse metropolisie sê dat motoriste daarvan bewus moet wees dat kapers hulself as bedelaars voordoen om motors te roof.

Lees verder: Kapers doen hul as bedelaars voor

Nathalie du Toit is ‘n inspirasie

Nathalie du Toit het gesê dat sy haar bes probeer het, maar dat sy nie vinnig genoeg was nie. Sy meen sy sal in 2012 weer terug wees.

Lees verder: Nathalie du Toit is ‘n inspirasie

Afrikaans moet sy eie name behou en ontwikkel

ImageNet gister ontvang ek 'n skrywe van die komitee op Louis Trichardt wat steeds 'n stryd moet voer om die naam van dié dorp behoue te laat bly, ondanks 'n Appèlhofuitspraak in hul guns verlede jaar. Feit is dat die ANC hom eenvoudig nie aan hofuitsprake steur nie en op allerlei onbekookte maniere is die party op Louis Trichardt steeds besig om die dorp se naam te probeer verander. Ook die SAUK gebruik dikwels verkeerdelik die term "Makhado" terwyl Louis Trichardt bedoel word.

Lees verder: Afrikaans moet sy eie name behou en ontwikkel