Jannie maak saak teen Winnie

Die polisieman wat in ‘n onderonsie met Winnie Madikizela-Mandela betrokke was, gaan Vrydag in Pretoria ‘n kriminele klag teen haar indien, volgens die vakbond Solidariteit. Ao. Jannie Odendaal gaan om 12:00 ‘n saak by die Brooklynpolisiekantoor aanhangig maak. Dirk Hermann, uitvoerende adjunkhoof van Solidariteit, het in ‘n verklaring gesê die vakbond ondersteun Odendaal. Odendaal en

Lees verder: Jannie maak saak teen Winnie

Regsfirma los warm patat Malema

Die skielike onttrekking van ‘n topprokureursfirma wat ANC-jeugliga president Julius Malema met sy singery van “Skiet die boer” verdedig het, verdeel tans die firma en het die woede van die regerende party uitgelok. ‘ n Senior prokureur by die firma het blykbaar reeds bedank. Malema het hierdie week geen moeite ontsien om Edward Nathan Sonnenbergs

Lees verder: Regsfirma los warm patat Malema

Sarkozy verklaar multikulti tot mislukking

Die Franse president Nicolas Sarkozy het die multikulturele samelewing tot mislukking verklaar. “Ons het ons te veel besiggehou met die identiteit van die immigrant en nie genoeg met die identiteit van die land wat hom ontvang nie”, sê Sarkozy. Hy het Donderdag in ‘n onderhoud met TV-sender TF1 dié uitlatings gemaak. Sarkozy het homself teen

Lees verder: Sarkozy verklaar multikulti tot mislukking

Werkloosheid oorsaak van sosiale verval

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat werkloosheid nie net armes se probleem is nie, maar dat dit alle Suid-Afrikaners affekteer omdat dit onderliggend is aan misdaad en ander sosiale probleme in die land. Die party het gesê dat dit in alle Suid-Afrikaners, hetsy wit of swart, arm of ryk, se belang is dat hierdie fundamentele

Lees verder: Werkloosheid oorsaak van sosiale verval

Transformasie voor veiligheid stel lewens in gevaar

“Die Polisie mag nie mense se lewens in gevaar stel deur transformasie voor die veiligheid van landsburgers te stel nie,” het Jan van Niekerk, Vryheidsfront Plus-LPW in die Vrystaat, vandag gesê. Dit volg nadat die Bloemfonteinse blitspatrollie na bewering verbied word om enigsins van hul roetes af te dwaal om lewensgevaarlike situasies op te los.

Lees verder: Transformasie voor veiligheid stel lewens in gevaar

VF Plus se reaksie op staatsrede

Die VF Plus verwelkom president Zuma se aankondiging van ‘n fonds om te help met die skep van nuwe werkgeleenthede asook die belastingtoegewings vir nuwe beleggings. As die president egter in dieselfde toespraak aankondig dat nuwe strenger arbeidswetgewing ingestel gaan word, dan stuur hy botsende boodskappe aan die privaatsektor, die landbougemeenskap en moontlike beleggers. Die

Lees verder: VF Plus se reaksie op staatsrede

Gallup se Moslem gay-opname: 0%

Slegte nuus vir gay mense. Volgens ‘n onlangse opname, vind Britse Moslems homoseksuele dade totaal onaanvaarbaar. Gallup het telefoon- asook aangesig-tot-aangesig onderhoude met 500 Moslems in die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Duitsland gevoer. En raai wat? “Die mees dramatiese kontras is gevind in houdings teenoor homoseksualiteit,” het die studie bevind. “Nie een van die 500

Lees verder: Gallup se Moslem gay-opname: 0%

Plaasmoorde is gewone misdaad sê AgriSA

Die ANC het Woensdag die boere se gemoedere probeer kalmeer ná die grusame moord op Frik Herman, bejaarde boer van Limpopo, Dinsdag in sy plaashuis naby Alma. Die ANC het ‘n verklaring uitgereik waarin hy die “koelbloedige moord ten sterkste veroordeel” en het gesê dit is skrikwekkend dat plaasmoorde gepleeg word. “Die land is beroof

Lees verder: Plaasmoorde is gewone misdaad sê AgriSA