Die amptelike slaagsyfer vir 2010 se matrieks, ook van die verskillende provinsies, word later vandag bekend gemaak. Met dit wat reeds bekend is, is dit egter duidelik dat Suid-Afrika nog ‘n lang trek het om ‘n aanvaarbare slaagsyfer te bereik, sonder om die standaard verder te rysmier. Soos sake nou staan, is daar reeds aanduidings
Angie Motshekga gee haarself ‘n onderskeiding
Die korpulente minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, geklee in ‘n styf spannende wit pakkie, het haarself op die skouer geklop oor vanjaar se matriekuitslae. Op ‘n vraag deur ‘n joernalis van etv oor die punt wat sy aan haarself sou toeken, het Motshekga met ‘n breë glimlag geantwoord: “’n A plus!” Tydens die aankondiging
Die matriek-mirakel
Daar is ‘n welbekende verskynsel, bekend as die Flynn-effek, in terme waarvan mense mettertyd al hoe beter doen in IK-toetse. Omdat ‘n IK-telling van 100 per definisie die gemiddelde is vir ‘n blanke bevolking, moes instansies soos die Amerikaanse weermag mettertyd hul IK-toetse aanpas om vir die verbetering in IK voorsiening te maak. In Spanje
As die pap eers laat val is
Baie mense ken die gevoel om op voorskrifmedikasie te wees, en net voor ‘n pil in die mond kom, te voel hoe dit uit die vingers glip en op die grond beland. En dan is dit weg. Dit het onder die yskas ingerol, of in die hond se waterbak beland…maar vir verdere gebruik is dit
Ivoorkus: Diversiteit en konflik
Die Ivoorkus, Côte d’Ivoire, is op die oomblik in die nuus weens die afloop van ‘n verkiesing. Maar is dit ‘n gewone geval van ‘n Afrika-despoot wat nie van die mag wil afstand doen nie, ná hy in ‘n demokratiese verkiesing met die kous oor die kop huis toe gestuur is? Om die kompleksiteit te
Swart polisieman vas ná verkragting van tiener
‘n 45-jarige swart sersant is in hegtenis geneem omdat hy na bewering ‘n 15-jarige meisie in Senwamokgope naby Modjadjiskloof in Limpopo verkrag het. Die beampte is ‘n hofordonnans by die Sekgosese-landdroshof, het kolonel Motlafela Mojapelo gesê. Hy het na bewering die meisie by haar huis in Rotterdam in Hlanganani, buite Giyani, op 28 Desember gaan
Taalstryd is deel van oorlewingstryd
Onlangs spreek advokaat Louis Visser van Pretoria hom ten gunste van ‘n taalhandhawingsveldtog uit. Hy meen dat “almal ‘n gesamentlike bydrae kan maak om instansies, munisipaliteite, staatsdepartemente en dies meer te forseer om ons reg op die gebruik van Afrikaans te eerbiedig. Dit kan ons doen deur eenvoudig te weier om gedwing te word om
Suid-Afrika se strategiese belang vir die Weste
Suid-Afrikaners moet nie hulle strategiese belang vir die Weste onderkat nie. Dit is nie in die ekonomiese belang van die Weste dat SA in die soort wanorde verval soos wat in Zimbabwe gebeur het nie. Dit sal ernstige gevolge inhou vir Westerse ekonomieë. Suid-Afrika is een van die belangrikste produsente van verskeie strategiese minerale, waarsonder
Lees verder: Suid-Afrika se strategiese belang vir die Weste
Geen vryheid sonder werk
Die Boere-Afrikanervolk verkeer vandag seker in sy grootste bestaanskrisis sedert volksplanting. Alhoewel daar in sy geskiedenis, soos bv. by Vegkop, Bloedrivier en tydens die Tweede Vryheidsoorlog, wesenlike gevaar van fisiese uitwissing bestaan het, kon ons voorsate hul vyand fisies waarneem en hulself teen dié met geweer en koeël verdedig. Die jaar 2010 sal deur alle
Een plus een is gelyk aan een – in ‘n verkiesing
Gereeld gaan daar stemme op vir groter opposisiekonsolidasie om die ANC so doeltreffend as moontlik in verkiesings aan te durf. Die ID is pas deur die DA “ingesluk” en baie kommentators sien met afwagting uit na hoe dit in die praktyk gaan neerslag vind. Slim koalisievormings in die verlede het immers die DP van ‘n
Lees verder: Een plus een is gelyk aan een – in ‘n verkiesing
