{jathumbnail off} live cassinoФильчаков Александр Васильевич
Kapitalisme verloor stoom in Oos-Europa
Kapitalisme en demokrasie het stoom verloor in Oos-Europa en Sentraal-Europa. Talle mense in dié lande meen tans dat hulle ekonomies baie beter daaraan toe was onder kommunisme. In ‘n peiling deur die Pew-navorsingsentrum wat Maandag gepubliseer is, 20 jaar na die val van die Berlynse muur, toon dat daar heelwat minder mense in die voormalige
Kruise ‘skend menseregte’
Europa se regbank vir menseregte sê die tentoonstelling van kruisbeelde in Italiaanse publieke skole skend godsdienstige en opvoedkundige vryheid. ‘n Paneel van sewe regters het die klag deur Soile Lautsi van Italië ondersteun. Sy dring daarop aan dat kruisbeelde publieke skole se beleid van sekulêre onderrig, ondermyn. Lautsi, een van die skool se ouers, het
Swartes verwyt mekaar oor sukses
Versoeke deur die Nasionale Metaalwerkersunie, Numsa, om Tokyo Sexwale en Patrice Motsepe se rykdom te nasionaliseer, kom uit jaloesie. Só meen Gwede Mantashe, die sekretaris-generaal van die ANC. Volgens Mantashe verwyt swart mense mekaar oor sukses. “As enigiemand vooruitbeweeg, voel ons jaloers en verwens ons hulle sukses,” het Mantashe Dinsdag by Luthuli-huis aan die media
Huursoldate vry
Ekwatoriaal-Guinee het vir Simon Mann, Britse huursoldaat, die Suid-Afrikaner Nick du Toit en drie ander vrygelaat. Hulle is in 2004 in hegtenis geneem vir ‘n mislukte staatsgreep. “Hulle het totale amnestie ontvang en is vry om te gaan,” het Jeronimo Osa Osa Ekoro, minister van kommunikasie, gesê. “Hulle het 24uur om die land te verlaat
Boesak terug na ANC
Skaars twee ure nadat Allan Boesak sy bedanking vanaf Cope aangekondig het, het die ANC hom terug verwelkom na hulle kamp. Membathisi Mdladlana, minister van arbeid het Boesak Dinsdag in ‘n verklaring na die party terug verwelkom. “Ons wil Boesak herinner aan sy tuiste, die organisasie met die ideologie en visie, die ANC,” het Mdladlana
Afrika kan in twee skeur
Vulkaniese aktiwiteite kan die kontinent Afrika moontlik in twee dele skeur. Die bevindings het gekom nadat navorsers die 60 km-lange skeur in die noorde van Ethiopië gaan bestudeer het. Dié skeur het verskyn nadat twee vulkaniese uitbarstings in 2005 in die streek, Afar plaasgevind het. Dié voorval het dit vir wetenskaplikes moontlik gemaak om die
‘Rassisme’-geskel verraai swart minderwaardigheidsgevoel
Die bohaai oor die Vrystaatse kampus het min te make met die voorvalle wat daar plaasgevind het. Sowel die onsmaaklike poets as die optrede van professor Jonathan Jansen gaan nie oor “rassisme” en die menswaardigheid van die skoonmaaksters nie maar spreek eerder van swartmense se swak selfbeeld en werklikheidsontvlugting. Die woede en emosie oor ‘n
Lees verder: ‘Rassisme’-geskel verraai swart minderwaardigheidsgevoel
Broodslaai
{jathumbnail off} Die Italianers noem dit Panzanella. Rooster vier tot ses snye Italiaanse brood liggies vir vier tafelgenote en breek of skeur dan in stukkies. Meng met een rooi soetrissie, ‘n klein komkommer en ‘n klein rooi ui, alles in skywe gesny. Sny 8 klein tamaties in kwarter en voeg by. Skeur ‘n paar basiliekruidblare
Tim du Plessis lei sy lesers na hul ondergang
Tim du Plessis, redakteur van Beeld, skryf verlede week: “(Jansen se) planne om die UV te ‘transformeer’ gaan daardie universiteit vinniger verengels as wat onder sy voorgangers gebeur het. Dis ‘n tragedie en rampspoedig vir Afrikaans, maar dis sy en die bestuur se prerogatief om die universiteit op daardie koers te vat.” Ek is verlig
