Minstens tien mense is Maandag in die suide van Senegal dood in ‘n aanval wat op separatiste blameer word wat al vir dekades in die omgewing aktief is, het ‘n militêre beampte gesê. Die aanval het in ‘n woud naby Diagnon in die Casamace-streek plaasgevind. Die slagoffers was almal burgerlikes. Inwoners van die dorp het
Terug na die loopgrawe oor Pretoria
Die Vryheidsfront het sy teleurstelling uitgespreek oor die uitsprake van mnr. Kosientso Ramokgopa, burgemeester van die Tshwane-metroraad, rakende naamsveranderinge. Die VF Plus het gesê dat die party steeds glo dat ‘n politieke skikking vir die naamkwessie moontlik is, maar dat polariserende uitsprake soos hierdie alle partye weer terugdwing na die politieke loopgrawe. Die burgemeester het
Nog twee wrede, sinlose moorde
‘n Wit egpaar is koelbloedig in Soshanguve, noordwes van Pretoria, doodgeskiet. Hulle het twee keer ‘n week vleis in dié swart woongebied gaan aflewer. Die aanvallers het R475 gesteel. Katrien Jooste (62) kon daarin slaag om terug in die bakkie te klim, en haar dogter te bel nadat sy geskiet is. Jooste en haar man,
Pieter Mulder antwoord op kritiek
Volgens Riley Schoeman (Beeld, 18 November) is ek bang om die minister van landbou te kritiseer omdat ek só my pos kan verloor. Sy stelling rym nie met die feite nie. “Mulder kap minister oor Walmart- ingryping” is die opskrif van ‘n onlangse berig in Beeld. Dit was nadat ek die minister gekritiseer het oor
SA help DRK stem
Suid-Afrika gaan help met die logistieke reëlings vir die verkiesing in die Demokratiese Republiek van die Kongo wat Maandag gehou word. Die Minister van Verdediging, Lindiwe Sisulu, was in die land om toesig te hou oor die aflewering van stembriewe wat in Suid-Afrika gedruk is. Die Kongolese Verkiesingskommissie wil nou hê Suid-Afrika moet help met
Swart Dinsdag of Woensdag ‘n foefie
In die beste bewys nog dat swart Suid-Afrikaners hoegenaamd nie oor die voorgestelde Inligtingswet bekommer soos drukgroepe voorhou nie, het net 20 mense Sondag ‘n openbare vergadering bygewoon daaroor. Die ANC het die byeenkoms in Sophiatown, Johannesburg, gehou as deel van hul openbare konsultasieproses. Dié en ander vergaderings word sedert Vrydag gehou. Die ANC het
Mazibuko praat in lugleegte op Fokus
Lindiwe Mazibuko, wat Sondagaand die gas op Lynette Francis se geselsprogram Fokus op SABC2 was, sê swart armoede tans is die gevolg van apartheid. Mazibuko is die omstrede nuutverkose parlementêre leier van die DA. Gesoute DA-lede het haar aanstelling vroeër gekritiseer en as die party se rassekaart beskryf om swart lede te werf. Hulle het
Gordimer: Swart stemreg ‘was kinderagtige idee’
Selfverklaarde Afrikanerhater en Nobelpryswenner Nadine Gordimer het stry gekry met haar eertydse bondgenote, die ANC. Sy het die regering daarvan beskuldig dat hulle Suid-Afrika na apartheid wil terugneem met die nuwe Inligtingswet. Gordimer het in 1991 die Nobelprys vir letterkunde ontvang vir haar “vreeslike groot bydrae tot die mensheid”. Sy het in Afrikanervroue in een
Lees verder: Gordimer: Swart stemreg ‘was kinderagtige idee’
Nederlandse parlementslid veroordeel grondhervorming
Parlementslid Johan Driessen, Partij voor de Vrijheid, heeft donderdag in krachtige bewoordingen de ‘landhervorming’ door het ANC afgekeurd. Duizenden Afrikaner boeren zijn reeds het slachtoffer van deze diefstal. Dit terwijl veel grond in Zuid-Afrika braak ligt. Ook wees hij op de historische banden tussen Nederland en het Afrikaner volk. Afgelopen week eiste Europarlementarier Lucas Hartong
Lees verder: Nederlandse parlementslid veroordeel grondhervorming
DA in Johannesburg ontkieser blankes
Hierdie gaan ‘n kort rubriek wees, want ek moet gaan klaarmaak om aan die jaarlikse 94.7-fietswedren te gaan deelneem. Gister was ek heel dag in die Vryheidsfront se federale raadsvergadering en Vrydagaand by Pretoria-PEN se buitengewone vergadering. Dus gaan vier ure en bykans 100km op ‘n resiesfiets deur die strate en snelweë van Johannesburg vir
