Die Universiteit van Kaapstad het sy skewe rassetoelatingsbeleid verdedig en gesê dit is bedoel om onderwysgeleenthede aan 'n volle spektrum van studente te verskaf en om ongelykhede uit die verlede uit te skakel.
Lees verder: Universiteit van Kaapstad verdedig rassekwotas by mediese studie

“Geen polisielid sal sy werk verloor met die veranderings wat in werking gestel word nie.”
’n Mens hoor dikwels van “heilige koeie” in figuurlike sin – in Suid-Afrika is dit meestal “heilige koeie” van die Afrikaners wat “geslag” of “gegaffel” word.
Suid-Afrika het die bod ingepalm om die mej. Wêreldskoonheidskompetisie aan te bied.
Onwettige immigrasie is besig om Suid-Afrika onherroepelik te verander. In die volksmond praat mense al geruime tyd daarvan dat “De Klerk die land weggegee het”. Tot onlangs het ons gedink dat hy Suid-Afrika, sy rykdom en sy instellings op ʼn skinkbord aan die Xhosas oorhandig het sodat hulle hul swartbemagtigingspartytjie kan hou.