Ope brief aan mnr. Koos van der Merwe van die IVP
Geagte mnr. van der Merwe, ek wonder in watter kristalbal jy die absoluut verbysterende stukkie toekoms gesien het. Of het jy dalk die een of ander Zoeloe-sangoma gaan raadpleeg en bene gegooi om by dié stukkie snert uit te kom.
Lees verder: Afrikaners het reeds meer as genoeg gehelp om die SA wa te trek

Die VN-gesant Haile Menkerios het gister na Suid-Afrika teruggekeer om die samesprekings oor Zimbabwe se politieke krisis te monitor.