Kwartmiljoen dood in Irak

Die WGO, Wêreldgesondheidsorganisasie, skat dat byna ‘n kwartmiljoen mense tussen 2003 en 2006 in Irak omgekom het. Die VSA se militêre teenwoordigheid in Irak het Donderdag sy sesde jaar tegemoet gegaan.

Lees verder: Kwartmiljoen dood in Irak

Betogers by verkragtingsaak

ʼn Voormalige mejuffrou Suid-Afrika, Megan Coleman, was een van die betogers wat voor die landdroshof in Pinetown saamgedrom het om teen die groepsverkragters van Jessica Foord protes aan te teken.

Lees verder: Betogers by verkragtingsaak

Xingwana in seksskandaal

Image

Lulu Xingwana

Die minister van grondsake, Lulu Xingwana, word tans gedagvaar omdat sy die huwelik van een van haar senior amptenare deur ʼn verhouding met hom sou laat skipbreuk ly het.

Lees verder: Xingwana in seksskandaal

Tans in die markte…

20 Maart 2008 om 11.00. Verliese oornag op Wallstraat is besig om markte in die Verre Ooste afwaarts te druk waar die Hang Seng in Hong Kong reeds byna 4% laer is. Die bere het ook in Johannesburg kop uitgesteek waar die JSE se Algehele Indeks 2,5%  gedaal het, met hulpbronaandele wat feitlik almal deurloop.

Lees verder: Tans in die markte…

Vreemdelingehaat neem toe

ʼn Vermeende buitelander is in ʼn plakkerskamp wes van Pretoria geskiet. Dit het gebeur op die tweede dag van gewelddadige botsings tussen vreemdelinge en plaaslike inwoners in dié woonbuurte.

Lees verder: Vreemdelingehaat neem toe

Zondeki gekies n? rasherrie

Die naatbouler van die Kaapse Kobras Monde Zondeki is gevra om Charl Langeveldt te vervang in die Suid-Afrikaanse toetskrieketspan wat na Indië op pad is, het Krieket Suid-Afrika aangekondig.

Lees verder: Zondeki gekies n? rasherrie

Blix veroordeel Irakoorlog

Hans Blix, die voormalige hoofwapensinspekteur van die Verenigde Nasies, het die Irakoorlog veroordeel. Hy blameer leiers wat die feite ignoreer daarvoor.

Lees verder: Blix veroordeel Irakoorlog

Weskaap-onnies s? beroep vaarwel

Meer as 100 onderwysers in die Weskaap gaan moontlik aan die einde van die kwartaal hul beroep verlaat, volgens onderwysvakbonde.

Lees verder: Weskaap-onnies s? beroep vaarwel