'n Groot sakereus het tussenbeide getree om homself en Suid-Afrika van 'n donker toekoms te red.
Anglo wil Eskom bystaan

Onwettige immigrasie is besig om Suid-Afrika onherroepelik te verander. In die volksmond praat mense al geruime tyd daarvan dat “De Klerk die land weggegee het”. Tot onlangs het ons gedink dat hy Suid-Afrika, sy rykdom en sy instellings op ʼn skinkbord aan die Xhosas oorhandig het sodat hulle hul swartbemagtigingspartytjie kan hou.

Lees verder: Het die begrip ?Suid-Afrikaanse burger? nog enige sin?
Om werk enige plek ter wêreld te kry is deesdae moeilik, volgens Manpower se Globale Indiensnemingsvooruitsig wat aanstellingstendense van Oktober na Desember bepaal het.
Om werk enige plek ter wêreld te kry is deesdae moeilik, volgens Manpower se Globale Indiensnemingsvooruitsig wat aanstellingstendense van Oktober na Desember bepaal het.
Lees verder: Groot verskuiwing ten gunste van McCain onder blanke vroue
Die wêreld se kragtigste atoomversneller sal vandag op 10 September 2008 aangeskakel word vir 'n eksperiment wat 20 jaar sal duur om die geheime van die heelal te ontsluit.
Die wêreld se kragtigste atoomversneller sal vandag op 10 September 2008 aangeskakel word vir 'n eksperiment wat 20 jaar sal duur om die geheime van die heelal te ontsluit.
(met apologie aan Breyten Breytenbach) Dames en here, vergun my om u voor te stel aan haar, nie so maer; sy dra groen oë en trek haar gebleikte hare om by die swart wortels vir u ’n gedig uit te grawe soos byvoorbeeld: ek is bang om my oë uit te haal én te
Die nuus dat prof. Frederick Fourie, die Groot Transformeerder van die Vrystaatse Universiteit, die aftog blaas en homself heel waarskynlik in Australië gaan vestig, maak reeds deel uit van 'n patroon wat Afrikaanse universiteite teister. Voor hom was daar prof. Chris Brink van Stellenbosch wat hom insgelyks ten doel gestel het om daardie universiteit sogenaamd te transformeer of te verengels en toe inderhaas Engeland toe geëmigreer het.
Die nuus dat prof. Frederick Fourie, die Groot Transformeerder van die Vrystaatse Universiteit, die aftog blaas en homself heel waarskynlik in Australië gaan vestig, maak reeds deel uit van 'n patroon wat Afrikaanse universiteite teister. Voor hom was daar prof. Chris Brink van Stellenbosch wat hom insgelyks ten doel gestel het om daardie universiteit sogenaamd te transformeer of te verengels en toe inderhaas Engeland toe geëmigreer het.Die meeste Jode in Israel het 'n negatiewe persepsie va die Midde-Ooste. Vele vra hulself af wat hulle nou eintlik daar maak, volgens 'n opname wat verlede week vrygestel is.
Die meeste Jode in Israel het 'n negatiewe persepsie va die Midde-Ooste. Vele vra hulself af wat hulle nou eintlik daar maak, volgens 'n opname wat verlede week vrygestel is.
Brent-ruolie het gister tot onder $100 per vat gedaal vir die eerste keer sedert 2 April. In Londense verhandeling het dit tot $99,50 gesak.
Brent-ruolie het gister tot onder $100 per vat gedaal vir die eerste keer sedert 2 April. In Londense verhandeling het dit tot $99,50 gesak.