Beeld berig dat ’n niggie van die voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Robert McBride, haar tot die menseregtekommissie, MRK, gewend het nadat die bekende Comrades-kampioen Bruce Fordyce, haar glo ’n “coconut” genoem het.
Roberta McBride beweer die geskel en beledigings het tydens ’n partytjie in Parktown-Noord plaasgevind.
Fordyce het, terwyl hy nog deelgeneem het, met die dra van ‘n swart rouband tydens ‘n Comradeswedloop ter ondersteuning van die ANC in 1981, vir groot omstredenheid gesorg.
Lees die berig hier.
