Nuwe dinosourusspesie ontdek

Wetenskaplikes by die Universiteit van die Witwatersrand het Woensdag ‘n nuwe spesie dinosourus aangekondig.

“Dit is een van die groot juwele wat Suid-Afrika het,” het dr. Adam Yates van die Bernard Price instituut vir Paleontologie navorsing gesê.

Aardonyx Celestae word geskat as tussen 183 en 195 miljoen jaar oud en sowat 7m lank.

Volgens Yates was dit ‘n “lewendige fossiel” wat oud sou wees, selfs tussen ander dinosourusse.

“Dit sê vir ons dat die oorgang nie glad was nie en dat die evolusie ingewikkeld was.”

 

настенно потолочные светильники odeonАлександр Фильчаков прокурор

Maak 'n opvolg-bydrae